Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

By Design Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Die tariewe is vir selfsorg en linne is ingesluit.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
'n Standaard-skoonmaakfooi van R600 is voor die inklokdatum betaalbaar. Let asb. op dat buitengewone skoonmaak of enige skade weens die misbruik van die eiendom van die breekskadedeposito afgetrek sal word. Dit is 'n selfsorg-eenheid, dus is was van skottelgoed steeds gaste se verantwoordelikheid en mag dit nie vir die skoonmaakpersoneel gelaat word na jou vertrek nie.
'n Volledig terugbetaalbare breekskadedeposito (afhangend van die aantal gaste) is per bespreking betaalbaar.
Let asb. ook op dat dit 'n brand-sensitiewe area is (grasdak-landgoed). Klein vure kan binne en buite gemaak word, verkieslik met houtskool.
Gaste het nie toegang tot al die kamers nie, net vir die hoeveelheid gaste waarvoor bespreek is.
Die motorhuis is nie by die verblyf ingesluit nie.
Buite spitsseisoen: Gaste het eksklusiewe gebruik van die tuin en buite-kuierarea. Die slaapkamers is beskikbaar afhangend van die aantal gaste wat deel van die bespreking vorm.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 000
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R4 000
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Murex-straat en Chlamys-straat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmMDkwZDA5LTM1ZmMtNGRiMy04MzQ0LWJkNGM3NTRkNWJhYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 12 mense 13 5 1 5 Corner of Murex and Chlamys Streets Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.789444215738 20.042269080877
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem