LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by By Grace | LekkeSlaap
+17

By Grace

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duckitt-straat 58, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R859 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

By Grace is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Yzerfontein. Die woonstel het slaapplek vir 2 mense en is die ideale basis vanwaar gaste die omliggende besienswaardighede van die Weskus kan verken.

Die woonstel het 1 kamer met 'n dubbelbed en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en 'n paar ingeboude kaste. Daar is ook 'n TV, maar gaste kan hul eie DStv-dekodeerder saambring. Gaste het toegang tot 'n braai-area met sitplek.

Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir 1 voertuig. By Grace is na aan die strand, 'n paar winkels en restaurante. Dit is ook net 15 tot 20 minute se ry van verskeie wild- en natuurreservate af.

Slaapplek

’n Bespreking by By Grace sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir By Grace
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Duckitt-straat 58, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink By Grace het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R859
per nag (plek vir 2)
Vanaf R859
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duckitt-straat 58, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFDKYFSC7WBPTW8HVWFsnw1WrPMfFAJp0Tv4zer71jlcHwuV3Bu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R859  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 58 F Duckitt Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.348079770754 18.161720593918
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!