Tulbagh Akkommodasie by By Oude Tol Farm | LekkeSlaap
+24

By Oude Tol Farm

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir By Oude Tol Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Geruan G - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geruan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, voldoende, fantasties.

Ons het verskriklik lekker by Oude Tol gebly. Dit is 'n lieflike plek om net weg te breek, maar nogsteeds naby genoeg aan 'n dorpie te wees. Was baie vriendelik en hartlik verwelkom. Geriewe is fantasties.

By Oude Tol Farm's terugvoer

Baie dankie, Geruan, vir jou positiewe kommentaar. Ons is altyd baie bly as ons gaste die plaas geniet soos ons dit self ook doen. Miskien voel julle eendag weer lus om vir ons te kom kuier.
Ons wens julle 'n geseënde week.
Hartlike groete, Hadi du Plessis.

By Oude Tol Farm
Johan D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Gesin met klein kinders

Dit was fantasies, sou graag langer wou bly.

Dit was fantasies, sou graag langer wou bly. Die plaasdiere was 'n wenner! Die staproete was ook 'n wenner.

By Oude Tol Farm's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie, Johan. Ons is baie bly dat julle die kuier by ons geniet het!

Miskien sien ons julle eendag weer.

Vriendelike groete,
Hadi du Plessis

By Oude Tol Farm
Ryan R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan R
Gesin met klein kinders

Fabulous stay, very relaxing.

Can't wait to go back, even my busy toddler enjoyed the farm life experience.

By Oude Tol Farm's terugvoer

Thank you so much for the positive feedback!
It was a pleasure having you, and we look forward to welcoming you again at some other time in the future.
Warm regards,
The Du Plessis from Oude Tol

By Oude Tol Farm
Cw K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cw K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent holiday venue. Beautiful views. Peaceful.

Thank you, Hadi and Cobus, for another wonderful stay. We look forward to returning soon.

By Oude Tol Farm's terugvoer

Thank you so very much for your appreciation.
We always look forward to seeing you, - and perhaps next time the flowers are out on the mountain trail again!
Kind regards!
Hadi

By Oude Tol Farm
Shanet W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanet W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was ongelooflike lekker rustig.

By Oude Tol Farm is 'n wonderlike plekkie om bietjie weg te breek. Rustig, netjies, groot ruimte, bestuur was wonderlik gasvry en definitief sal ons weer bespreek. Was 'n wonderlike paar dae. Kan nie ophou vertel aan vriende ook nie. Baie dankie aan die Du Plessis gesin.

By Oude Tol Farm's terugvoer

Baie dankie Shanet vir die positiewe kommentaar.
Dit was vir ons ook baie lekker om julle te kon leer ken, en ons sal bly wees as julle weer op 'n slag kan kom oorbly.
Vriendelike groete,
Hadi du Plessis

By Oude Tol Farm
Marina V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Saam met vriende

Wonderlik.

Beslis 'n plek om na toe terug te gaan. Die eienaars is wonderlike mense en behandel jou soos ou vriende. Ek sal beslis terug gaan. Dis ongelooflik lekker rustig daar. Die huisie het alles wat mens nodig het vir 'n lekker kuier.

Anri B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anri B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Pragtige verblyf binne 'n hemelse omgewing.

By Oude Tol Farm's terugvoer

Goeie môre Anri,
Basie dankie vir jou positiewe kommentaar, dit is altyd lekker as die gaste hulle tydjie geniet.
Vriendelike groete,
Hadi du Plessis

By Oude Tol Farm
Angelique P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnige wegbreek.

Ons het ons naweek geniet By Oude Tol Farm se Eikeboom. Die huis is baie groot, met meer as genoeg spasie om gemaklik gesinne te huisves. Die erf is ook omhein, vir veiligheid van honde en klein woelwaters wat bietjie buite sou wou speel. Die huis het alles wat mens nodig het en die kaggel is 'n bonus! Ons het dit vreeslik geniet, want dit was maar koud met die sneeu op die berge. Die huis is baie skoon, selfs al is dit 'n ou plaas huis, wat eenvoudig ingerig is. Ons is bederf met lekker beskuit en Cobus het selfs Vrydag aand die kaggel gestook voor ons gearriveer het. Spesiale diens wat mens nie orals kry nie! Vir ons was privaatheid 'n bietjie min. Die ingang word gedeel met die plaas eienaars en enige van hul familie en gaste wat besoek. Die braai-area is ook direk by hierdie ingang. Moet nie doodse stilte en baie privaatheid verwag nie. Dit is dierevriendelik, met die omheining, neem net kennis dat daar ander honde op dieselfde erf is, maar daar is 'n hek wat die honde skei. Ons hond het wel haar gate uit geniet en lekker geblaf vir die skape! Heerlike naweek en verblyf in geheel.

Leon V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Hadi sal ons beslis weer sien.

By Oude Tol Farm's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Leon, - dit gee vir mens nuwe spoed!!
Vriendelike groete,
Hadi

By Oude Tol Farm
Liesl B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl B
Gesin met klein kinders

Die gasvrou en omgewing was uitstaande.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die gasvrou, Hadi, het uit haar pad gegaan vir ons. Die kinders kon die lammers help melk gee, wat vir hulle groot hoogte punt was. Die verblyf self is baie eenvoudig, maar het aan al ons behoeftes voldoen.

By Oude Tol Farm's terugvoer

Goeie môre Liesl,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer!
Ons het julle kuier ook baie wardeer.
Vriendelike groete,
Hadi du Plessis

By Oude Tol Farm
Christo D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie still en rustig.

Sal weer besoek. Baie mooi natuurskoon.

By Oude Tol Farm's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Christo. Ons waardeer dit, en sal probeer om die 4/5 areas op te stoot na 5/5 !

Ons hoop om julle weer te sien.

Vriendelike groete,
Hadi du Plessis

By Oude Tol Farm
Sonja D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja D
Gesin met tieners

Ons het lieflike ontspanne verblyf gehad.

Ons het ons verblyf baie geniet. Ons het lekker gebly en dit was lekker om tyd met die diere op die plaas deur te bring. Hadi was baie vriendelik en beskikbaar om na ons behoeftes om te sien.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We had a lovely relaxing stay.

We really enjoyed our stay at By Oude Tol. We enjoyed our walks and spending time with the animals on the farm. Hadi was a gracious host who was available for all our needs.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

By Oude Tol Farm's terugvoer

Dear Sonja,

Thank you for giving such a friendly feedback.

We are always glad to hear of people enjoying the farm atmosphere, the space, and our surrounding mountains.

Perhaps you feel like coming again, some day!

Kind regards,
Hadi du Plessis

By Oude Tol Farm
Cecilia S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia S
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Was veilig en mooi. Goed vir kinders.

By Oude Tol Farm's terugvoer

Dankie vir die moeite om 'n resensie in te stuur.
Ons is baie bly as dit vir julle lekker was by ons op Oude Tol Farm.
Hier is dikwels iets aan die gang in Tulbagh, en miskien is julle eendag weer lus om in te loer.
Vriendelike groete,
Hadi du Plessis

By Oude Tol Farm
Koos V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Vriendelike eienaars, duidelike kommunikasie. Rustige en veilige plaasatmosfeer en goed geleë om die omgewing te verken. Goeie waarde vir geld.

By Oude Tol Farm's terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie.
Ons is bly vir elke gas wat sy kuiertyd hier by ons geniet.
Miskien is u weer eendag lus om by ons te kom oorbly.
Vriendelike groete en 'n geseënde week.
Hadi du Plessis

By Oude Tol Farm
Dianne D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne D
Gesin met tieners

Heerlike plaaswegbreek.

Wat 'n heerlike wegbreek op 'n plaas. Die Bouganvilla-huis is ruim, netjies en volledig toegerus. Dit is 'n rustige, veilige omgewing met lekker staproetes op die plaas. Dit was lekker om op die stoep te sit en te kyk hoe die skape en koeie in die veld voor die huis wei. Ons sal beslis die plaas aanbeveel vir onopgesmukte waarde vir geld en 'n rustige vakansie. Ons sien uit daarna om weer daar te kuier.

Nicolette S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette S
Gesin met klein kinders

This place is peaceful.

We would like to thank Hadi and her husband for the wonderful time.The place is peaceful, relaxing. The house was lovely. Thank for welcoming my fur babies. We really had an awesome time and we will definitely be back.

Johan S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Gesin met klein kinders

Openhartige, plat-op-die-aarde plaaservaring in die mooi Tulbaghvallei.

Ek sal By Oude Tol met 'n groot glimlag aanbeveel, veral vir 'n gesin met klein kinders. Daar is meer as genoeg spasie in en om die huis. Die beste is die eienaars se vriendelike, gemaklike tog professionele diens. Naby genoeg aan Tulbaghdorp om maklik in te ry of deur te ry na besienswaardighede in die omtrek.

By Oude Tol Farm's terugvoer

Baie dankie vir die moeite om 'n resensie te skryf - ons waardeer dit opreg.
Ons hoop julle het met nuwe krag teruggegaan na die alledaagse werkplek.
Julle bly altyd welkom hier by ons.
Vriendelike groete,
Hadi du Plessis

By Oude Tol Farm
Stelendia D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stelendia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Dit was 'n heerlike, rustige verblyf met al die nodige geriewe weg van die huis af. Kan vir enige een aanbeveel word wat nie in dorpsomstandigehede wil bly nie. Sentraal geleë om 'n verskeidenheid attraksies van die streek te beleef.

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R46, Oude Tol Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwZmJlNmIwLTRlYjItNDM4NS1hZmUxLTM3NjBjYjdiNWU5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 R46 Oude Tol Farm 6820 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.314457 19.090899
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za