By the Way Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

By the Way Guesthouse is geleë in die beeldskone dorpie, Clarens, in die Oos-Vrystaat. Ons is gerieflik na aan die ingang na die dorp en spog met manjifieke uitsigte oor die berge, ruim kamers en uitstekende diens.

Die suites is elkeen uniek ontwerp om aan al jou behoeftes te voldoen, met veilige parkeerplek, groot TV's, volledige en suite-badkamers, kaggels en luukse afwerkings. Ons bied twee fantastiese suites. Die verblyf sluit bed en ontbyt in. Jou ontbytmandjie sal afgelewer word in jou suite sodat jy dit kan geniet op jou privaat balkon.

Stap rustig deur die dorp en verken die verskeidenheid winkels, galerye, buitelug-doendinge en restaurante, daar is iets vir almal. Daar is ook verskeie bergwandelpaadjies, wat maklik te vinde is na aan die gastehuis. Ons personeel is meer as bereid om besprekings te maak vir doendinge in die omgewing.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na By The Way Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za