Addo Elephant Park Akkommodasie by Bydand B&B | LekkeSlaap
+34

Bydand B&B

B&B
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bydand Plaas, Valentine-weg, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 R980 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Welkom by Bydand B&B!

'n Hartlike verwelkoming wag op jou hier by ons waar jy lekker kan ontspan en die rustige atmosfeer kan geniet. Bydand B&B is in Addo naby Port Elizabeth in die hartjie van die olifant- en grootwildwêreld geleë. Ons stil omgewing en asemrowende ligging maak dit die ideale wegbreekplek vir plaaslike en internasionale besoekers.

Ons is trots op ons persoonlike diens wat onvergeetlike verblyf waarborg. Al ons eenhede is smaakvol gemeubileer en het en suite-badkamers. Van die eenhede het dubbelbeddens of 2 enkelbeddens, en daar is 2 gesinseenhede met 'n uitsig oor die sitrusboorde. Al die kamers het lugversorging, plafonwaaiers, 'n yskas, TV en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien.

Die koel, glinsterende swembad is net 'n paar tree van die eenhede af. Dit is ideaal vir gaste wat wil afkoel na 'n dag van opwindende uitstappies. Daar is ook braaigeriewe en 'n klimraam vir die kinders.

Bydand is 'n sitrusplaas en gaste is welkom om die hele plaas te verken. As die seisoen reg is, is jy welkom om van die heerlike uitvoerlemoene te pluk.

Klop aan by Bydand vir tradisionele Suid-Afrikaanse gasvryheid op sy beste!

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Bydand B&B
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Bydand Plaas, Valentine-weg, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bydand B&B het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Addo Elephant Park Oos-Kaap
was R1 400
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
was R1 400
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bydand Plaas, Valentine-weg, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcpK1Gvp2eQoVh0gCEUgWCIQmWsbVI43qoyqRmmn1jpdy0hOoNT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 400, nou Vanaf R980  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 Bydand Farm Valentine Road 6105 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.537102237416 25.679769515991
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za