LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bydand B&B | LekkeSlaap
+34

Bydand B&B

B&B

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Bydand B&B
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Nico M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik met alles wat jy nodig het.

Die kamer is smaakvol en kraaknetjies. Alles wat jy moontlik kan nodig kry, word voorsien. Die private buitestoepie, die swembad, grasperke, dam en werf as geheel skep 'n stil, rustige atmosfeer. Alles natuurlik uiters netjies met werkers wat vroegoggend reeds die sitplekkies buite skoonmaak en alles versorg. Die ontbyt is uit die boonste rakke en die gasvroue verskriklik aangenaam, verwelkomend en behulpsaam. Ook al die personeel.

Amor V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amor V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, vriendelike mense, netjies en huislik.

Vir ons was dit heerlik rustig. Die mense was vriendelik en het ons so tuis laat voel. Heerlik gekuier. Moet net nie jou GPS glo om jou daarheen te ry nie, gebruik eerder 'n padkaart. Ry deur Paterson en nie Uitenhage.

Pieter D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met vriende

Gerieflike ligging, uitstekende ontbyt.

Gerieflike ligging naby Addo Park, uitstekende ontbyt.

Billy S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Billy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Goeie basis vir Addo Park. Unieke wilde vyeboom.

Railton S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Railton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gemaklik.

Baie mooi plaas. Kamers gemaklik. Ons moes vroeg ry en sy het moeite gedoen om ontbyt vir ons te reël.

Elmarie V - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gevoel van natuur om mens het dit lekker en rustig gemaak en die lafenis van die swembad was net heerlik.

Ek sal verblyf by hulle ter enige tyd aanbeveel.

Ilse D - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse D
Saam met eggenoot / lewensmaat

VRIENDELIKE GASVROU

Julle aanwysings na die B&B was geheel en al onvoldoende!!!! Ons het +- 100km ompad gery.

Sarette D - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarette D

Oasis after a long drive

We really enjoyed our stay at Bydand. The children especially enjoyed the pool after a long drive. Close to Addo, modern & clean facilities. And the owner tried to accommodate us in every way. Can definitely recommend.

Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bydand Plaas, Valentine-weg, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcpK1Gvp2eQoVh0gCEUgWCIQmWsbVI43qoyqRmmn1jpdy0hOoNT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 Bydand Farm Valentine Road 6105 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.537102237416 25.679769515991
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!