Bydidam Resort

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Citrusdal is aan die oewers van die Olifantsrivier geleë, 'n uur-en-'n-half se ry vanaf Kaapstad op die N7. Dié dorpie is omring deur groen sitrusboorde en wingerde aan die voorheuwels van die majestueuse Sederberge en is kern van die Wes-Kaap se sitrus-industrie.

Citrusdal is wêreldbekend vir sy sitrusvrugte van superieure gehalte, wyne en fynbos-kruieprodukte soos rooibostee en boegoe. Om hier vakansie te hou is 'n opwindende ervaring vir diegene op soek na vrede en stilte, of om aan natuurverwante aktiwiteite deel te neem, soos staptoere, vierwielfiets- en bergfietsritte, perdry, gholf, en 4x4-roetes. Bydidam is 'n luukse oord, en alle gaste word soos koninklikes behandel. Staan gereed vir 'n onvergeetlike ervaring.

Maak tyd om absoluut niks te doen nie - of tyd om alles te doen! Bydidam Oord is die gasheer van 'n wye verskeidenheid en keuses van sport- en ontspanningsaktiwiteite vir die aktiewe persone, en ook vir die wat nie so aktief is nie, die pretsport in die dorp Citrusdal self.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bydidam Resort gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za