Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BydieC

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R350 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1200 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is verbode in die huis. Slegs 2 klein honde word toegelaat teen R65 per hond per week of naweek, mits dit vooraf gereël word.

Die beddens het dekens en kussings wat nie oorgetrek is nie. Gaste het 'n keuse om hul eie beddegoed en handdoeke saam te bring, of dit kan voorsien word teen 'n ekstra koste wat vooruitbetaalbaar is. 'n Bykomende fooi van R90 per persoon is van toepassing indien linne-veranderinge versoek word.

Die balans van die verblyfbedrag, voorraaddeposito, die skoonmaakfooi en enige ander ekstra's is betaalbaar 2 weke voor die inklokdatum.
Vir besprekings minder as 30 dae voor die inklokdatum, is die volle bedrag van die verblyf, die voorraaddeposito en die skoonmaakfooi vooruitbetaalbaar.
Die balans moet ten minste 2 weke voor aankoms betaal word, nie met aankoms nie. Ons kan nie betalings met aankoms hanteer nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 6 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 7, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA858bda205b80ca805d50d465efad4254919ffb53d96f4b4e0c335cf9700f6deb4d755b08e1fb8a1dc343f495da004f93e05d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 7) 13 5 1 5 7 2nd Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.3426959 19.03523082209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem