C Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

C Cottage is 'n ruim eenslaapkamerwoonstel vir 2 gaste net 150 m vanaf die strand in Melkbosstrand.

Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe en gaste kan hulle maaltye aan die eetkamertafel geniet.

Die sitkamer het 'n TV met DStv en gratis WiFi. Daar is 'n Weber-braai wat gaste kan gebruik.

C Cottage is ideaal vir watersport soos seilplankry, vlieërbranderplankry, branderplankry en staanroei, en gaste kan lekker lank op die strand gaan stap. Die Koeberg Privaat Natuurreservaat is naby geleë en het talle stap- en fietsryroetes en geleenthede vir voëlkyk.

Slaapplek

'n Bespreking by C Cottage sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na C Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za