C'est la Vie
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: No 25, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 6
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
C'est la Vie is 'n stylvolle kothuis wat teen die strand in Paternoster aan die Weskus geleë is. Neem asseblief kennis dat dit 'n openbare strand is wat bedrywig en raserig kan raak gedurende die vakansie.
Die kothuis het 3 slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het en een slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die 1 slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en toilet. Die gedeelde badkamer bevat 'n stort, wasbak en toilet.
Daar is ook 'n oopplan-sitkamer, -eetkamer en -kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n braaiplek binne en 'n TV met sekere DStv-kanale. Buite is daar 'n beskutte patio en 'n buitebraai.
Slaapplek
’n Bespreking by C'est la Vie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Ligging
- No 25, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink C'est la Vie het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kliprug Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: No 25, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 6