Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C'est la Vie

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 69

Resensies 1671

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 16 resensies vir C'est la Vie
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Margarethe T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Margarethe T
Saam met vriende

Genotvol.

Baie lekker gebly en het die beskutte stoep en die oopplan met die mooi uitsig waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chris M
Saam met vriende

Pleasant and enjoyable.

We had a very pleasant stay with lovely weather. It would have been perfect if the departure time was 14:00 and not 10:00.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha R
Gesin met klein kinders

It was just the perfect week.

Best breakaway in winter, very comfortable, and of course the view was worth every cent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C'est la Vie se terugvoer

Hi Natasha,
Am really happy to hear that you had a good, comfortable holiday in our home. We too love the view. Hope that you visit again. Regards, Lorraine

C'est la Vie
Jacorine V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacorine V
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Sien uit om weer te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeandre V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandre V

Lekker huis, Lekker tyd.

C'est la Vie is die perfekte akkommodasie vir 'n vinnige wegbreek na Paternoster. Die akkommodasie is toegerus met alle toerusting wat mens nodig het en kom selfs met 'n lieflike groot kaggel wat binne die hoofleefarea geleë is. C'est la Vie is ook geleë op 'n baie besonderse plek, met die see is net 'n klipgooi van die akkommodasie af. Ons sal definitief weer hier bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C'est la Vie se terugvoer

Thank you for your review. We are very happy to hear that you enjoyed your stay at C’est la Vie and Paternoster. Very happy that you enjoyed the new fireplace that we had installed.

C'est la Vie
Lize-marie S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-marie S
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier, baie mooi, skoon plek, diens is uitstekend. Baie dankie ons het baie lekker gekuier.

Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C'est la Vie se terugvoer

Thank you for your review. We are so happy to hear that you enjoyed your stay at C’est la Vie and in Paternoster.

C'est la Vie
Keith W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Keith W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

You will experience the essence of Paternoster and their fishermen from the balcony of this stunning villa. This villa is really on the beach and is spacious, tasteful and spotlessly clean. Everything you need is close by. We enjoyed every minute here. Go and spoil yourself. Paternoster is where memories are made.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C'est la Vie se terugvoer

Thank you for your review. We are really happy that you enjoyed your stay

C'est la Vie
Ricardo K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo K
Saam met vriende

Was my 1ste keer in Paternoster, C'est la Vie, en ek het onmiddelik verlief geraak op die plek. Alles was skoon en netjies. Die uitsig vanaf die balkon was asemrowend. C'est la Vie, was die moeite werd. Ek sal hierdie eenheid defnitief aanbeveel aan vriende en familie.

Mooi en nogmaals mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C'est la Vie se terugvoer

Thank you for your review. We are so happy to hear that you enjoyed your stay

C'est la Vie
Esmari W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Esmari W
Saam met vriende

Wonderlike ligging en uitsig oor die baai.

Die huisie is pragtig en baie gerieflik, maar was nie so netjies soos wat ek verwag het nie (spinnerakke en vuil vensters). Die kombuis het alle geriewe behalwe 'n braaibak en skerp messies. Die uitsig is wonderlik. Onthou asb. om maar eie warm komberse te bring vir die koue wintersaande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C'est la Vie se terugvoer

Hi Esmari, thank you for your review. We bought the house in November 2021 and the house has had an upgrade, so hopefully if you were to go go back you will have a completely different experience. Regards

C'est la Vie
Derek O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Derek O
Gesin met klein kinders

Besondere ervaring en pragtige plek.

Mooi uitsig, interessante gemeenskap, vissermanne en lansering van bote baie insiggewend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tercia P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Tercia P
Gesin met tieners

Apart from no Wi-Fi, the place is on a central spot and has both the benefit of a beach and fireplace.

We really enjoyed our stay. The reception was warm and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C'est la Vie se terugvoer

Hi Derek
Thank you for your review. We bought C’est la Vie in November 2021. We have upgraded the house and have had wifi installed. We hope that if you book with us again that you will have a better experience. Regards

C'est la Vie
Danelia G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Danelia G
Gesin met tieners

Oulike huisie by die see.

Baie netjiese en oulike huisie met als wat jy nodig het by die see. Die uitsig is asemrowend, die stap langs die see sielvoedend, die mense vriendelik, ons is verlief op Paternoster! Daar is net een negatief: rondom die huisie was baie take away bakkies en ou vadoeke wat rondgelê het. Iemand kon net vinnig die agterplaas en om die huisie se vullis opgetel het. Maar ons het so lekker gekuier dat die klein negatiewe puntjie ons nie sal weerhou om weer terug te gaan nie. Baie dankie! Sien julle weer in 2018!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnel P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnel P

Dit was een van die bestes!

Die huis is goed toegerus, en ons het niks meer nodig gehad behalwe klere nie, die ligging van die huisie is regoor die see en ons almal het dit baie geniet. Die warm lakens was 'n groot verrassing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik J V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik J V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie uitsig, goed geleë naby die see, badkamers en slaapkamers uitstekende kwaliteit.

Baie goeie linne, uitstekende kaggel, kombuis- en leefarea nie baie goed toegerus vir prys nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia O - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia O
Saam met vriende

Ons het baie meer gekry as wat ons verwag het!

C'est La Vie is op die see en die stoep kyk op die waters uit. Ons het ons winter-naweek waarlik geniet met die binnekaggel, buitebraai en verhitte vloere. Die huisie is wonderlik toegerus vir 6 mense. Die kort loopafstand na die winkels en restaurante was 'n bonus! Ons kan nie wag om weer terug te keer in die somer nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus Johannes S - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus Johannes S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie verbaas - dit was skoon, netjies en mooi. Alles het gewerk!

Sal graag weer wil kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 25, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f4467144a8e12b20e063e4aa9b09ab275505566ef03a2f451ef9acbd99e4528834b6bced7fa3a5a66fb06aea09c2a97870e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 No 25 Die Kom 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808846773944 17.889219671488
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem