Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C Horizon

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir C Horizon
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Hanlie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie B

Gesinsvakansie met volwasse kinders.

Woonstel het 'n uitstekende ligging, is baie goed toegerus en eienaars is baie gasvry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casper C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper C
Gesin met tieners

Ons kuier by C Horizon was ongelooflik lekker!

C Horizon het ons harte gesteel. Die ligging is uitstekend dit het amper gevoel asof ons, ons eie private strand het. Ons kon elke oggend wakker word en vanaf die balkon oor die see uitkyk tot op die horison. Die huis se dekor is pragtig en daar was absoluut alles wat jy nodig het vir 'n ongelooflike lekker vakansie. Die huis is lekker ruim en groot. Dit is stapafstand na die hoofstrand en lagoon. Ons het baie veilig gevoel hier en Claude Urban straat was baie mooi en lekker vir 'n oggend of laat middag stappie. Dankie Giselle en Piet vir jul gasvryheid en 'n ongelooflike tyd by C Horizon. Ons hoop om in die toekoms weer daar te kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Horizon se terugvoer

Baie dankie Doreen.
Ek is bly julle het lekker gekuier.
Hoop om julle weer in die toekoms te ontvang.
Vriendelike groete
Giselle

C Horizon
Michelle S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Gesin met tieners

Wonderlike vakansie!

Pragtige skoon en gerieflike verblyf. Paar meter vanaf die see en vriendelike gasvrou en gasheer! Definitief die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Horizon se terugvoer

Baie dankie Michelle,
Julle was puik gaste!
Groete
Giselle

C Horizon
Wendy B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place, beautiful position, stunning beach.

Website ensured our stay was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Horizon se terugvoer

Thanks, Wendy, we appreciate your feedback.

C Horizon
Chris L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L
Gesin met tieners

Gerieflik , alles was perfek.

Dankie Giselle vir julle gasvryheid. Baie lekker gerus. Kon werklik niks fout vind nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Horizon se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Chris & Marietha! Ons waardeer dit baie.
Sien julle binnekort weer in Sedgefield. Geniet die beplanning van julle eie huis!

Vriendelike groete
Giselle

C Horizon
Carrie M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carrie M
Saam met vriende

Amazing! Best hosts we have ever had, and the most perfect location.

We arrived to a welcome sign for the four of us (by name) and our dog. On each pillow there was a chocolate, except for my partner's pillow on which there was a sugar free chocolate (he's diabetic). And there were even doggie treats. There was wine in the fridge, rusks and fresh flowers. The house was spotless and beautiful. Piet and Giselle were the most amazing hosts we have ever had. They were welcoming, helpful, caring, attentive, warm and friendly. The view from the balcony was mesmerizing and the quick walk to a quiet and beautiful beach, with spectacular sunsets, was perfect for our quiet getaway after the chaotic year. We could not rate this any higher, it was the best holiday we have had, absolutely perfect. Thank you Giselle and Piet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Horizon se terugvoer

Dear Carrie,
Thank you for the kind feedback, we really appreciate it!
May 2021 be a good year for you guys.
Hope to see you again in the future.
Kind regards
Giselle

C Horizon
Estie C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie C
Gesin met tieners

Was heerlik, gerieflik, baie modern, alles wat jy nodig het, genoeg handdoeke, loop afstand vanaf strand.

Baie skoon. Die sonsopkoms en ondergang was nostalgies. Ons was ingewag en hartlik verwelkom, soos eregaste gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Horizon se terugvoer

Baie dankie vir die review Estie! Ek waardeer dit baie.
Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Groete,
Giselle

C Horizon
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urbanrylaan 16, Myoli Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKB1OqciSOR2WjZit1JLQJTyzOlp8esaltwCUiWTkyglKwm9OTM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 16 Claude Urban Street Myoli Beach 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.034239407585 22.803450828172