Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C Melody Selfsorg Eenhede

Dolfyn
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dolfyn is 'n selfsorg-eenheid met 'n oopplan-ontwerp. Die eenheid het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuis. Die kombuis het 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond. Die slaapkamer het 1 dubbelbed en die badkamer beskik oor 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het ook 'n TV met OVHD-kanale. Gaste kan hul eie DStv saambring. Op die balkon is daar 'n buitebraai met 'n see-uitsig.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Enige rusverstoring wat aan polisie rapporteer word, of enige bure wat klagtes indien aangaande die woonstelle, sal onmiddellike ontruiming beteken en ook verbeuring van enige gelde wat betaal was.

'n Breekskade deposito word verhaal. Dit is vir kostes soos bv. verlore sleutels, gebreekte items, enige bankkoste vir kontant betalings en ook 'n skoonmaak foei indien nodig. Indien alles in orde gevind is, sal die deposito binne 'n week terugbetaal word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Seester
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Seester is 'n selfsorg-eenheid met 'n oopplan-ontwerp. Die eenheid het 1 slaapkamer, 1 slaapkamer/leefarea, 1 badkamer en 'n kombuis. Die kombuis het 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond. Die slaapkamer het 1 dubbelbed. Die slaapkamer/leefarea het 'n stapelbed met 2 enkelbeddens, die boonste deel is net geskik vir 'n kind, en nog 'n aparte enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het ook 'n TV met OVHD-kanale, 'n binnebraai en 'n privaat ingang. Gaste kan hul eie DStv saambring.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Enige rusverstoring wat aan polisie rapporteer word, of enige bure wat klagtes indien aangaande die woonstelle, sal onmiddellike ontruiming beteken en ook verbeuring van enige gelde wat betaal was.

'n Breekskade deposito word verhaal. Dit is vir kostes soos bv. verlore sleutels, gebreekte items, enige bankkoste vir kontant betalings en ook 'n skoonmaak foei indien nodig. Indien alles in orde gevind is, sal die deposito binne 'n week terugbetaal word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Makrielstraat, Strandfontein, 8165, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71c9f2a61a39186be532db800c3fe19829b116eb0c15095b3c49c380aef0c4ad62d42d7b770785a4d1956bc2b4f24dcf3794?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 Skulpiesweg Strandfontein 8165 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.756895 18.227195
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem