LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by C Melody Selfsorg Eenhede | LekkeSlaap
+23

C Melody Selfsorg Eenhede

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 26 resensies vir C Melody Selfsorg Eenhede
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Mariana V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing.

Asemrowende see-uitsig. Netjiese skoon wooneenheid. Omgewing en eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

C Melody Selfsorg Eenhede's terugvoer

Baie dankie Mariana.

C Melody Selfsorg Eenhede
Debra F - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Akkommodasie was netjies met alles wat ons nodig sou kry.

Direkte toegang tot buite ontspannings area sou baie welkom wees.

Rina H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike Vakansieverblyf

Sal weer hierheen kom

Sakkie K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sakkie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig en netjies.

Sal weer daar bly. Vriendelik, skoon en netjies.

Andries V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees, rustig en netjies.

Die plekkie was baie lekker en het alles wat mens nodig het. Lekker ruim wat ons beïndruk het. My vrou was effens skepties oor die beddegoed, gelyk of van die kussings reeds op geslaap is en nie skoon oorgetrek was nie, maar verder was alles baie mooi skoon.

C Melody Selfsorg Eenhede's terugvoer

Hi Andries, baie dankie. Ek kan julle waarborg alles word afgetrek en gewas. Meeste van die beddegoed is van die soort wat nie gestryk hoef te wees nie, so dalk het ons van dit gemis wat tog gestryk moet word. Ons maak alles self skoon.
Groete
Maya

C Melody Selfsorg Eenhede
Jan B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Sien sterre.

Gene R - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gene R
Gesin met klein kinders

Die kuier was fantasties, ons as gesin het dit baie geniet.

Ons was baie vriendelik ontvang. Die kuier was fantasties. Plek is baie netjies, met alle geriewe waarvoor ons gehoop het. Sal dit beslis vir ander ook aanbeveel, kon nie vir beter gevra het nie. Baie dankie.

C Melody Selfsorg Eenhede's terugvoer

Baie dankie - ons is bly julle het dit hier by ons geniet!

C Melody Selfsorg Eenhede
Hannes N - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal die plekkie enige tyd aanbeveel.

Vriendelik ontvang deur Maya en ook vir Tokkie later ontmoet. Ek sal weer van hul dienste gebruik maak. Dankie.

Johan V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en deegsame verblyf.

Verblyf is baie netjies en skoon. Volledig toegerus met all benodighede. Vriendelike ontvangs en gasvrou baie behulpsaam.

C Melody Selfsorg Eenhede's terugvoer

Dankie Johan, dit was lekker om julle te ontmoet.

C Melody Selfsorg Eenhede
Edward B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Edward B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen veilige parkering vir voertuie.

Sien sterre.

C Melody Selfsorg Eenhede's terugvoer

Strandfontein is in die algemeen baie veiliger as ander plekke in die land. Ongelukkig besef mense dit nie altyd as hulle hiernatoe kom nie. Ek dink nie daar is enige plek hier wat akkommodasie aanbied met geslote hekke.

C Melody Selfsorg Eenhede
Shumso L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shumso L
Gesin met klein kinders

We received a warm welcome from Maya Brits the owner.

Absolute bliss to stay at C Melody. I would definitely recommend it.

C Melody Selfsorg Eenhede's terugvoer

Dankie Sammy, dit was lekker om julle te ontmoet!
Groete,
Maya

C Melody Selfsorg Eenhede
Martie W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig is asemrowend! Die woonstel is baie gerieflik ingerig en voldoen aan al ons behoeftes.

Ons was baie vriendelik en hartlik ontvang. Die woonstel het in al ons behoeftes voorsien. Die badkamer, kombuis en slaapkamer was onberispelik netjies en skoon. Ons het heerlik gebly.

C Melody Selfsorg Eenhede's terugvoer

Dankie Martie.

C Melody Selfsorg Eenhede
Kara P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kara P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie lekker gebly. Mooi uitsig. Eenheid goed toegerus. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Audrey B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Audrey B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was stil en rustig, ons het heerlik gerus.

Ons sal weer in die toekoms van die akkommodasie gebruik maak.

Brenton C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenton C
Gesin met klein kinders

Die verblyf by C Melody was fantasies kwadraat!

Dit was 'n fantastiese naweek by C Melody! Maya, gasvrou, was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal C Melody enige tyd aanbeveel.

Cecile V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most beautiful view over the sea.

Very friendly reception and splendid view. Lovely, well equipped and spacious accommodation. Safe overnight parking.

Lloyd W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lloyd W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was lekker skoon en netjies.

Baie vriendelik ontvang, woonstel was skoon, netjies en veilig.

Graham B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham B
Gesin met klein kinders

Dis absoluut die waarde vir geld en meer.

Die rustigheid, die mooiheid en stilte was ideaal. Met 'n binnebraai was dit ideaal. Dis beslis eenhede vir 'n gesin of enkel persoon. Die uitsig is fantasties en nie ver geleë van die strand nie, perfekte stapafstand.

C Melody Selfsorg Eenhede's terugvoer

Baie dankie Graham, ons waardeer die terugvoering.

Maya

C Melody Selfsorg Eenhede
Annalien K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalien K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en sentrale ligging.

Ons het heerlik gebly. Maya is 'n dierbare gasvrou en die area is baie stil by ons met geen geraas, ons het 'n see-uitsig gehad en 'n lekker braai dit was baie beskut by ons. Ons sal graag weer daar bly. Alles wat jy nodig het, was daar gewees.

C Melody Selfsorg Eenhede's terugvoer

Dankie Annalien,

Ons is bly jy het dit geniet.

Groete
Maya

C Melody Selfsorg Eenhede
Marlene B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Heerlike rustige omgewing - verseker meer besoeke werd.

Christina J - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs.

Ons is vriendelik ontvang en die gasheer was so tegemoetkomend t.o.v die verandering van datums. Weereens baie dankie.

Henro E - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henro E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Was baie lekker, mense is baie vriendelik en hulpvaardig.

Madelein M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein M
Gesin met klein kinders

Netjies, veilig en baie gasvry!

Ons is vriendelik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Netjies en skoon!

Mia C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia C
Gesin met klein kinders

So lekker gebly in 'n skoon en gemaklike eenheid, dankie!

Gemaklik, skoon, naby aan see en stil area. Die huis is veilig genoeg vir 'n woelige eenjarige. Dankie, Maya!

Danie S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Wonderlike vier dae op Strandfontein beleef. Genoeg komberse vir die koue nagte. Mooi seeuitsig vanaf die kombuis en hoofslaapkamer.

Die gasvrou en gasheer is ongelooflike vriendelike mense wat jou so tuis laat voel het. Hulle kon al ons vrae beantwoord en was behulpsaam met goeie raad oor die omgewing, winkels, restaurante en wynkelders. Hulle het regtig uit hulle pad gegaan om die verblyf so aangenaam as moontlik vir ons te maak Die woonstel is deel van 'n pragtige groot strandhuis. Ek sal verseker weer daar tuisgaan.

Toy N - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toy N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful view.

Pretty little place. Nice and clean and comfortable. Tokkie was friendly and very helpful. Thank you.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Makrielstraat, Strandfontein, 8165, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3NGMwYzE0LTBlZjEtNGM4Zi1iYzEzLWU4NzlmZGU3Nzc3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 26 5 1 5 Skulpiesweg Strandfontein 8165 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -31.756895 18.227195
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!