Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C Melody Selfsorg Eenhede

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Dolfyn
Selfsorg
Seester
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Enige rusverstoring wat aan polisie rapporteer word, of enige bure wat klagtes indien aangaande die woonstelle, sal onmiddellike ontruiming beteken en ook verbeuring van enige gelde wat betaal was.

'n Breekskade deposito word verhaal. Dit is vir kostes soos bv. verlore sleutels, gebreekte items, enige bankkoste vir kontant betalings en ook 'n skoonmaak foei indien nodig. Indien alles in orde gevind is, sal die deposito binne 'n week terugbetaal word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Makrielstraat, Strandfontein, 8165, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71c9f2a61a39186be532db800c3fe19829b116eb0c15095b3c49c380aef0c4ad62d42d7b770785a4d1956bc2b4f24dcf3794?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 Skulpiesweg Strandfontein 8165 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.756895 18.227195
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem