Leisure Bay Akkommodasie by C-Rus | LekkeSlaap
+28

C-Rus

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir C-Rus
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jolande B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolande B
Gesin met tieners

Ons het heerlik gekuier by C-Rus.

Die ligging is onverbeterlik met drie pragtige, stil, skoon strande loopafstand. Ons het baie veilig gevoel en die woonstel is netjies en goed toegerus. Andries was die perfekte gasheer. Ons is hartlik verwelkom en niks was ooit te veel moeite nie.

Hannes P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes P
Gesin met klein kinders

Andries en Susan het ons dadelik tuis laat voel met hulle vriendelikheid.

Baie dankie Andries en Susan, dit was 'n aangename vakansie, julle sal ons definitief weer sien.

Lois P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lois P
Gesin met klein kinders

Fantastiese plek om heerlik te ontspan!

C-Rus se perfekte ligging maak dit 'n droom plek om vakansie te hou. Daar is minstens 3 strande binne loopafstand (elkeen baie veilig en skoon met badkamergeriewe). Dit is uiters goed toegerus en die feit dat dit 2 maal per week skoongemaak word was 'n groot bederf vir ons juis omdat ons met vakansie is en nie al ons tyd aan huistakies wil spandeer nie. Mens is glad nie bewus van jou bure nie en die area is baie stil, so ontspanning is outomaties. Daar is gesinne wat strand toe loop of sommer net die area verken wat aan die dorpie 'n baie lekker vakansie-atmosfeer verskaf. Andries en Susan was die perfekte gashere en het regtig ons behoeftes op die hart gedra. Dit was regtig 'n uitstekende kuier gewees en ons sal nie huiwer om ons volgende vakansie by C-Rus te bespreek nie. 5 sterre is vir seker wat C-Rus verdien!

Schalk F - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk F
Gesin met tieners

Presies wat ons op gehoop het!

Gerieflik, goed geleë. Die gaspaar het uit hulle pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak.

Maarten K - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maarten K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die 5-bed-woonstelgedeelte is baie goed.

Uitstekende ligging naby die strand. Die 5-bed-woonstel-eenheid se binnenshuise versiering is modern en verfrissend met die wit kleurskema. Dis goed ingerig, so aanhoudende reëndae is steeds 'n plesier. Waarde vir geld en hoogs aan te beveel.

Yolandi G - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi G
Gesin met klein kinders

Very nice stay.

We had a very nice stay. Unit is clean and close to the beach.

Eben S - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eben S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Het lekker gebly en die eienaar was vriendelik en behulpsaam.

Tanya S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya S
Gesin met klein kinders

Lekker gerus met vriendelike gesigte elke dag.

Die woonstel is pragtig en netjies.

Rene V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rene V
Gesin met klein kinders

Rustig en stil.

Kombuis kaste wat na muf ruik kan vervang word. Al is dit by die kus is daar maniere waarop dit aangepas kan word vir reuke en vog. Dit skep 'n onhigiëniese gevoel. Verder het ons baie lekker gebly.

C-Rus's terugvoer

Beste Marius,

Baie dankie vir die terugvoer, ons sal beslis iets aan die muf reuk doen. Ons hoop om julle weer te kan ontvang.

Groete,
C-Rus bestuur

C-Rus
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bournemouthlaan 767, Leisure Bay, Port Edward, NA, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUzNzFhZmUzLWYzOWUtNGE2MS1iNTM5LTE5NzBiNzZiY2Q3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 767 Bournemouth Avenue Leisure Bay NA KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -31.029117 30.238452
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za