LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by C-View | LekkeSlaap
+18

C-View

9 resensies
Selfsorg
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kieriehout 6, Hartenbos, 6950, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R730 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

C-View is 'n selfsorgwoonstel vir 6 gaste op 'n heuwel met 'n uitsig oor die dorp en die see in die verte.

Dié ateljeewoonstel grens aan die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Die oopplan-leefarea het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort. Daar is 'n dubbelslaapbank in die braaikamer. Die braaikamer is apart van ateljeewoonstel met sy eie ingang. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en daar is 'n aparte braaikamer met 'n TV wat DStv het. Let asb. dat die eenheid via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Gaste moet 'n minimum van 2 dae bespreek.

C-View is 2,5 km van die hoofstrand, verskeie winkels en restaurante af. Hartenbos bied doendinge soos stap, hengel, swem en kanovaart op die strandmeer, en gaste kan walviskyk en die robbe en dolfyne dophou wat tussen Mei en November hier baljaar. Besienswaardighede in die area sluit die Hartenbos Waterpark, die Hartenbos Seefrontwinkelsentrum, ATKV-Hartenbosmuseum van die Groot Trek, die ATKV-oord en vele meer in.

Slaapplek

’n Bespreking by C-View sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir C-View
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Kieriehout 6, Hartenbos, 6950, Wes-Kaap
  • Gaste dink C-View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R730
per nag (plek vir 6)
Vanaf R730
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kieriehout 6, Hartenbos, 6950, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjN4upLqVTPBwaillFfMIEgWZYXaDfjr7WxSzUQKVJFZsYKvLNq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R730  per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 6 Kieriehout Hartenbos 6950 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.127570546362 22.103040185485
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!