LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by C-View | LekkeSlaap
+28

C-View

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir C-View
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Mirna J - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirna J
Saam met vriende

Ons kuier was heelwat gemaklik, fantasties en ons sal wel weer kom besoek.

Goeie dienste was gelewer.

Petru W - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petru W
Gesin met tieners

Rustig, gasvry.

Ongelooflike gasvryheid, netjies. Pragtige uitsig. Naby alles. Sal definitief aanbeveel. Waarde vir geld.

Bevan J - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bevan J
Saam met vriende

Baie lekker plek vir vriende en familie, uitstekende uitsigte vanaf die kamer.

Die plek was fantasties.

Mechaux M - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mechaux M
Gesin met klein kinders

Was fantasties!

Sien sterre

Ferial F - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferial F
Gesin met klein kinders

Calm, peaceful, relaxing and enjoyable.

Very spacious and neat.

Wil-mari G - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wil-mari G
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik! Mooi view. Die diens was puik en ons sal definitief weer teruggaan vir 'n volgende kuier. C - View is ook lekker naby alles.

Ons het baie lekker gekuier en die huisie was mooi en skoon en alles wat ek nodig gehad het was daar! Baie mooi view en ons het dadelik tuis gevoel. Dankie vir al die moeite om ons kuiertjie lekker te maak.

C-View's terugvoer

Baie dankie vir jul kuier, hoop ons sien jul gou. Mooi jaar vorentoe.

C-View
Stanley V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Die bly plek was netjies, skoon en baie gerieflik. Ontvangs vanaf eienaars was baie beleefd en vriendelik. Ek beveel C-View sterk aan.

Andre M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M
Saam met vriende

Die ligging was perfek, geriewe uitstekend en baie verwelkomend en privaat.

Ons was vriendelik verwelkom, en geduring gevra of ons enigiets benodig en op hoogte gehou van die beurtkrag-skedule. Baie goed ingerig en baie sentraal, naby alle aktiwiteite. Sal beslis weer terug gaan en die plek aanbeveel.

C-View's terugvoer

Goeie dag Andre

Baie dankie word baie waardeer. Mooi jaar vir julle. Caroline

C-View
Ansa S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig en netjies.

Baie lekker plek en gasvrou baie vriendelik.

Debbie B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Hemel op aarde. Wel gedaan. Vriendelike ontvangs. Alles wat 'n kombuis nodig het, was beskikbaar.

C-View's terugvoer

Baie dankie Debbie,Hoop om jou gou weer te sien. Mooi jaar vir jou Caroline

C-View
Rosemarie T - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemarie T
Saam met vriende

Pragtig en netjies.

Die eienaars was so gasvry en behulpsaam. Hulle het alles in hul vermoë gedoen om die jongmanne se kuier lekker te maak.

C-View's terugvoer

Baie dankie Rosemarie, ek is bly om dit te hoor. Dit was net 'n plesier. Mooi jaar vir jul familie. Caroline

C-View
Georgina S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgina S
Saam met vriende

Ons is baie vriendelik ontvang. Die plek was baie netjies en ons het ons verblyf baie geniet.

Ek sal baie beslis C-View enige tyd aanbeveel. Waarde vir jou geld. Baie dankie vir Caroline se puik diens.

C-View's terugvoer

Baie dankie, hoop om jul gou weer te sien, bly veilig en hoop Covid gaan gou verby. Groete Caroline

C-View
Lorisssa H - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lorisssa H
Saam met vriende

Baie lekker en rustig.

Daar is alls wat jy nodig het. Baie gerieflik en naby alles. Sal weer gaan. Goed vir die siel.

Sarne L - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarne L

Rustige wegbreek.

Die verhuurder was baie vriendelik. Het ons ons privaatheid gegun. Naby aan Hartenbos se winkels. Trappe is slegs na die braai- en televisie-area, nie na die woonstel self nie, so kon gemaklik met al ons tasse ens. by die woonstel in. Melk, 2 sakkies ys, koffie, suiker en tee was voorsien. Groot stort. Wasmasjien. Ruim. Alles wat ons benodig het was daar. Tuin is baie netjies. Seeuitsig.

C-View's terugvoer

Middag Sarne, dit was vir my 'n plesier om jul as gaste te kon hê. Baie dankie en hoop om jul weer gou te kan sien. Caroline

C-View
Christopher M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher M
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Plek is sentraal geleë en maklik bereikbaar.

C-View's terugvoer

Baie dankie vir jul besoek dit was 'n voorreg om jul hier te he.
Mooi dag

C-View
Hein K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige naweek met mooi see uitsig geniet!

Sal beslis weer gaan. Caroline en Johan twee pragtige mense en dit maak my gretig om weer van hul gasvryheid gebruik te maak.

C-View's terugvoer

Goeie dag Amanda, baie dankie vir jou mooi boodskap. Julle moet veilig bly. Hoop alles keer terug na normaal sodat ons jul gou weer kan sien. Caroline

C-View
Minienke D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minienke D
Saam met vriende

Moeite werd.

Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik en die plekkie is baie netjies en goed toegerus, selfs vir loadshedding.

C-View's terugvoer

Goeie dag Minienke
Baie dankie vir julle kuier, dit was 'n voorreg om julle te ontmoet.
Hoop om julle gou weer te sien.
Mooi jaar vir julle.
Caroline

C-View
Jan V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Gesin met klein kinders

Gerieflik en naby Hartenbos.

Netjies en modern ingerig. Mooi uitsig veral saans oor Hartenbos en Mosselbaai. Baie gasvry en vriendelik ontvang deur Caroline en sy het daarna via Whatsapp nou en dan opgevolg, wat ons perfek pas om sodoende dus ook privaatheid en familietyd te waarborg.

C-View's terugvoer

Jan, baie dankie vir die mooi kommentaar. Ons hoop om jul gou weer te sien. 'n Mooi jaar word vir jul toegewens. Caroline

C-View
Michele D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele D
Gesin met tieners

Amazing mense en 'n amazing plek.

Dit is 'n fantastiese plek en amazing mense wat jou verwelkom en regtig tuis laat voel en jou inligting vir jou deurgee oor wat als gebeur in Hartenbos. Regtig baie lekker, sal met baie liefde teruggaan en weer daar bly.

C-View's terugvoer

Baie dankie, hoop om jul gou weer te sien. Mooi jaar vir julle.

C-View
Brenda V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V
Gesin met klein kinders

Dit het soos my eie huis gevoel.

Die verblyf was wonderlik. Die huis is pragtig en maklik om te vind. Alles wat jy nodig het is daar en 'n bietjie ekstra. Die uitsig is pragtig, maak nie saak hoe die weer is nie. Ek sal beslis teruggaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It felt like home.

The stay was amazing. The house is beautiful and easy to find. Everything you need is there and a little extra. The view was beautiful no matter the weather. I would definitely go back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

C-View's terugvoer

Brenda, thank you for your stay at C-View. We look forward to seeing you soon. A surprise will await you.

C-View
Leticia P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leticia P
Gesin met tieners

Dit was 'n fantastiese naweek by C-View.

Ons naweek was fantasties, baie netjiese plekkie. Ons het dit geniet!

C-View's terugvoer

Leticia baie dankie vir jou kommentaar, dit was 'n voorreg om jul as gesin te akkommodeer, hoop om jul gou weer te sien.

Groete

Caroline

C-View
Gizela S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gizela S
Saam met vriende

Waarde vir geld, asemrowende uitsig, die vriendelikste eienaars. Dit was voorwaar tops!

Ons sal enige tyd weer gaan, dit is super netjies die dekor skep 'n rustige atmosfeer ─ tops!

C-View's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi boodskap, hoop om jul gou weer te sien.
Caroline

C-View
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kieriehout 6, Hartenbos, 6950, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjN4upLqVTPBwaillFfMIEgWZYXaDfjr7WxSzUQKVJFZsYKvLNq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 6 Kieriehout Hartenbos 6950 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.127570546362 22.103040185485
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!