Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C9 Cabanas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 84, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 050 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

C9 Cabanas bied veilige selfsorgverblyf in 'n duplekseenheid in die kusdorp Ballito.

Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die en suite-hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die ander badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier.

Die kombuis is met 'n stoof, kookplaat, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n oopplan-leefarea met 'n etenstafel vir 8 en genoeg rusbanke voor 'n platskerm-TV met DStv. WiFi is ook beskikbaar. Die sitarea lei na 'n stoep met buitemeubels, braaigeriewe en 'n uitsig oor die see. Die woonstel het ook 'n klein omsetter indien daar kragonderbrekings is en dit voorsien krag aan die TV, WiFi en een lig.

Gaste het toegang tot hulle eie ingang en veilige parkeerplek, sowel as toegang tot die gemeenskaplike swembad en kinderswembad.

Slaapplek

’n Bespreking by C9 Cabanas sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir C9 Cabanas
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 32

Resensies 75

Jaar gelys 3

Ligging

  • Compensation Beach-weg 84, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink C9 Cabanas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 84, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA252c9420f2b1be4cffd400fd6ef2003be4ecd665b3d7a8bf3ee68786f95f0dae88a84bcc95c6fad21b625fd749abe73a60c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 84 Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.536867346832 31.222202797623
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem