LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cabanas Del Mar 2 | LekkeSlaap
+36

Cabanas Del Mar 2

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 45, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R685 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cabanas Del Mar 2 is 'n moderne, selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die kusdorpie, Winklespruit. Die kompleks is aan die seekant en naby winkels, strande en restaurante geleë.

Dié eenheid is op die grondvloer en het slaapplek vir altesaam 5 gaste. Daar is 2 slaapkamers en 'n badkamer wat gedeel word. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Die badkamer het 'n stort, dubbelwasbak en 'n toilet.

Daar is trappe vanaf die parkeerarea na die eenheid. Gaste kan by ontvangs stilhou om hul bagasie af te laai.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, wasmasjien en ander toebehore. Daar is ook lugversorging, 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. Daar is ook beperkte WiFi - geen Youtube-video's of Netflix kan gestroom word nie. Vra gerus vir die wagwoord by ontvangs. 'n Strandsambreel en 4 strandstoele is ook beskikbaar.

Die kompleks het 2 swembaddens, 'n kinderswembad, gemeenskaplike braaigeriewe, 2 lapas en speelplek vir die kinders. Direkte toegang tot 'n veilige swemstrand met lewensredders word ook voorsien tydens vakansietye.

Slaapplek

’n Bespreking by Cabanas Del Mar 2 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed Kinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xStapelbed
1 xKinderbedjie

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 36 resensies vir Cabanas Del Mar 2
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Ellcock-weg 45, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cabanas Del Mar 2 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R685
per nag (plek vir 4)
Vanaf R685
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 45, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxN2FkNmFhLWEzOTctNGEwOC1iOGM3LWMyNTNmMzVlZTEyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R685  per nag (plek vir 4) 36 5 1 5 45 Ellcock Road Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -30.092608997383 30.862038946198
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!