Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R250.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Daar is trappe vanaf die parkeerarea na die eenheid. Gaste kan by ontvangs parkeer om hul bagasie af te laai.
Ekstra parkeerplek vir 'n ekstra voertuig is op versoek teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar.
Parkeerplek vir 'n sleepwa is teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar, mits dit vooraf gereël word.
Let daarop dat bad- en strandhanddoeke nie voorsien word nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
45 Ellcock Road, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang