LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cabanas Del Mar 78 | LekkeSlaap
+32

Cabanas Del Mar 78

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 34 resensies vir Cabanas Del Mar 78
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Muneer R - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Muneer R
Gesin met klein kinders

Was good.

TV did not work during my stay which was really disappointing.

Cabanas Del Mar 78 se terugvoer

Dear Muneer,

Thank you for your review.
We apologize that the TV broke during your stay. Unfortunately these sort of things are out of our control and we never received any complaints in the past.
The TV has been replaced with a brand new LED Smart TV.
We are looking forward to hosting you again in future.

Sincerely,
Marzaan

Cabanas Del Mar 78
Leana V - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Leana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker blyplek.

Net jammer dat al die gaste nie by die reëls hou nie.

Odette C - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette C
Gesin met klein kinders

Dit was die beste en die lekkerste kuier ooit.

Die mense is vriendelik, dit is naby die strand. Die plekkie is groot en baie skoon. Uitstekend.

Kim V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kim V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Trappe was nie gemaklik met bagasie en klein kinders nie. Sal aircon aanbeveel.

Sien sterre.

Cabanas Del Mar 78 se terugvoer

Dankie vir jou resensie, dit help ons om regstellings te maak waar nodig.
Dit is verstaanbaar dat dit moeilik is met klein kinders en die trappe, maar ek wil net graag vir jou uit wys, dat die advertensie duidelik stipuleer dat die woonstel is op die 2de vloer, geen hysbakke.
Ek sou ook met die bevestiging van jou bespreking, weer eens bo genoemde uit gewys het.

Cabanas Del Mar 78
Adele F - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adele F
Gesin met tieners

Skoon en netjies. Goeie waarde vir geld.

Ons het lekker gekuier. Daar kort net handdoeke en afdroogvadoeke. Die adminfooi en deposito moet ook by die prys ingesluit word, dit is nie gemaklik om dit apart te betaal nie.

Henriette W - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Henriette W
Gesin met klein kinders

Was baie netjies.

Die enkelbeddens is net vrek klein. Die stort het ook geen drukking gehad, wat stort onmoontlik gemaak het. Die mans het baie gesukkel om te stort.

Beleuris B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Beleuris B
Gesin met tieners

Slegs oornag.

Die tweede slaapkamer se bed is baie kort en groot tiener pas nie in nie. Geen handdoeke. Geen koffie/tee of melk vir oggend.

Juwariya A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Juwariya A
Gesin met tieners

Kids enjoyed the pool.

The shower was not enjoyable. Water pressure was very low. Bathroom needs a make over.

Cabanas Del Mar 78 se terugvoer

Hi Juwariya,
Thank you for your review.
I would like to advise you, that the bathroom was revamped about 4 years ago and whilst doing that, an echo friendly shower head was installed, which has multiple settings and the guest can select the spray pressure desired.
Regards,
Sandy

Cabanas Del Mar 78
Sakhile M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakhile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place.

We had a great time, place was peaceful day and night. Wonderful hosts, definitely will visit again.

Jeanne-marie C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne-marie C
Gesin met klein kinders

Ongelooflik rustig en heerlik.

Ons het ongelooflik tuis gevoel in die eenheid. Als so mooi en netjies. Lekker naby strand en pragtige skoon swemgeriewe en strand. Lekker speelarea vir klein kinders.

Cabanas Del Mar 78 se terugvoer

Baie dankie Jeanne-marie, dit was baie lekker om julle te ontmoet.
Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike groete
Sandy en Ron

Cabanas Del Mar 78
Debbie L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie L
Gesin met klein kinders

Baie lekker daar gebly.

Ons het as gesin baie lekker daar gebly en het dit regtig geniet.

Cabanas Del Mar 78 se terugvoer

Dankie Debbie.

Cabanas Del Mar 78
Hyla V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hyla V
Gesin met klein kinders

Baie mooi eenheid met alles wat jy nodig het.

Ons was vriendelik ontvang met aankoms (al was dit baie laat in die aand). Die eenheid is pragtig en skoon.

Sharise O - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sharise O
Gesin met klein kinders

Pragtige see-uitsig.

Baie lekker vakansie gehou. Sal julle beslis aanbeveel.

Cabanas Del Mar 78 se terugvoer

Dankie Sharise, lekker gewees om julle te ontmoet en dankie vir die kuier. Ek sal graag wil uitvind oor die sekuriteit, sodat ons dit onmiddelik kan opneem met die voorsitter van die kompleks.
Vriendelike Groete,
Sandy

Cabanas Del Mar 78
Mandy T - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy T
Gesin met klein kinders

A wonderful, welcoming experience.

We were met onsite by the owners Sandy and Ron who welcomed us very warmly, they had even provided us with an assortment of fresh fruit and made sure there were toys available for my young nephew to play with. The accommodation was comfortable, everything was clean and fresh linen was supplied a week later. From past experience I normally pack half my kitchen as you never can find what you need, however, this time it was unnecessary as the kitchen was well equipped with all that you need, overall one of the best accommodations I have stayed in which made for a wonderful holiday!

Cabanas Del Mar 78 se terugvoer

Thanks, Mandy, It was a pleasure having you and your family.
Hope to see you soon.
Regards,
Sandy and Ron

Cabanas Del Mar 78
Melani V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Melani V
Gesin met tieners

Netjies net baie trappe.

Maak seker jy verstaan jy kry nie R500 breekskade terug nie, maar wel R300.

Cabanas Del Mar 78 se terugvoer

Jammer vir die misverstand oor die R 50000, maar ons stipuleer op die advertensie dat die administrasie fooi nie terugbetaalbaar is nie, maar wel die R 300.00 breekskade deposito. Ons stuur ook 'n epos met bevestiging oor die fooie betaalbaar.
Dankie vir die resensie.

Cabanas Del Mar 78
Dawie B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Het verblyf geniet, skoon en netjies. Die gasheer en vrou, Ron en Sandy, baie dankie vir julle diens en bystand. Sal weer van die verblyf gebruik maak, net op grondvloer, trappe was bietjie kwaai.

Nicky R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky R
Gesin met klein kinders

Dit was betowerend.

Dit was een van die lekkerste vakansies wat ek al ooit gehad het by die see. Die blyplekkie is great en als is so mooi en netjies. Die uitsig van die see van die balkon af is betowerend en dit het ons goeie oefening gegee by die trappies op en af. Dit was baie veilig en al die winkels naby het dit regtig gemaklik gemaak. Die kinders se speelarea was baie mooi na gekyk en dit was regtig net 'n paar tree dan was jy op die strand. Ons gaan weer ons volgende vakansie hier hou.

Bles D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bles D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker by die see.

Ons het die woonstel baie gerieflik en netjies gevind. Die tweede-vloer uitsig is soos dit op die foto was. Rustige atmosfeer (buite seisoen) en sal dit hartlik aanbeveel. Ron en Sandy was baie behulpsaam en ons het hulle aangename mense givind.

Tracey C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey C
Gesin met klein kinders

Lieflike verblyf. Netjies, skoon en goed toegerus.

Dankie vir die lieflike verblyf. Ons het ons tydjie baie geniet. Die eenheid is goed toegerus met alles wat ons sou benodig. Ons sal definitief weer hier bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely accommodation. Neat and tidy and well equipped.

Thank you for the lovely accommodation. We thoroughly enjoyed our stay. The unit was well equipped and had everything that we needed. We would definitely make use of this again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Grizzly P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grizzly P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonders netjies, skoon en gemaklik. Skenk aandag aan veiligheidshek. Ek sien 'n ding kom.

Sal enige tyd weer gaan. Trappies net nie geskik vir ons kranklikes nie. Ons vat dit soos dit kom.

Zelna B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelna B
Gesin met klein kinders

Baie, baie lekker.

Dis 'n lieflike plek en loopafstand van die strand. Lieflike speelplek en swembaddens.

Ime N - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ime N
Gesin met klein kinders

Puik kliëntediens, vriendelik en behulpsaam.

Netjiese verblyf en baie vriendelike en behulpsame kliëntediens. Kompleks en fasiliteite is baie goed versorg.

Susan F - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan F
Gesin met tieners

Ons het dit so geniet. Sal beslis weer daar gaan bly.

Ons is deur die eienaars verwelkom en was baie beïndruk met die netjiese plekkie. So gerieflik vir kinders by swembad en strand!

Susan G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker, dankie.

Baie netjies. Lekker swem- en speelgeriewe vir die kinders.

Janet P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janet P
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly.

Woonstel is goed toegerus vir 5 persone. Ek het gesukkel met die stoof. As jy hom op 1 sit, kook niks en op 2 brand jy alles. Die blikoopmaker kan ook dalk vervang word, hy is baie oud en mens sukkel om met hom te werk. Verder het ons lekker gemaklik gebly die tydjie wat ons daar was!

Irene K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene K
Gesin met tieners

Rustig.

Baie netjies en sommer op die strand.

Martie S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S
Gesin met tieners

Asemrowend.

Dit was baie rustig, geen probleme gehad nie. Alles is skoon en mooi.

Wilma N - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker. Beslis 'n plek om te besoek.

Baie netjiese woonstelle en naby aan die see. Baie lekker swembaddens en baie privaat.

Cabanas Del Mar 78 se terugvoer

Dankie vir die pragtige resensie, dit was lekker om julle by ons te laat kuier, veral baie dankie vir die baie skoon plekkie wat julle agter gelaat het. Ek hoop om julle sommer gou weer te sien.
Vriendelike Groete
Ron en Sandy

Cabanas Del Mar 78
Cindy L - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cindy L
Gesin met klein kinders

It was a good get away.

Enjoyed the stay. Due to rain we still made use of everything else there was to do. Took the kids for walk on the beach.

Angie B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie B
Enkelreisiger

The owners were so friendly and welcomed me on my arrival.

Very pleasant stay. Most enjoyable. I would recommend Cabanas Del Mar 78 to all my friends and family. The owners and staff are so friendly and make you feel like you are at your home away from home.

Nelie D - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Die woonstel was ten volle toegerus, netjies en skoon. Baie dankie aan Ron en Sandy vir die moeite en geduld met die sleutel. Hoop volgende keer is ons tye beter.

Francina C - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik.

Dankie aan Ron en Sandy vir hulle wonderlike gasvryheid en hulp.

Cassey J - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassey J
Gesin met klein kinders

Genoeg plek vir almal met redelike sig oor die see.

Dit was plesierig om by Cabanas Del Mar te bly. Ons kar was veilig en ons was op die strand wat lekker was.

Sindisiwe S - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sindisiwe S
Saam met vriende

Beautiful place.

I stayed in Cabanas del Mar in June 2016 with my friends. We were impressed how clean the house was and it had everything! We will definitely be coming back. The place is beautiful and a real value for money.

Vanaf
R790
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R790
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cabanas del Mar 78, Ellcock-weg 45, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49761763dd06375d9fd4a9a8669c7e1c81ef33848bfce4172f96a566f5112c76a259bd125c84b7627d6a149fecc09a17af37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790  per nag (plek vir 5) 34 5 1 5 78 Cabanas del Mar 45 Ellcock Road 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.09155 30.86153
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!