Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cadeau Hiking and Accommodation

Tentekamp
Tente
Vanaf
Vanaf R730
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit beskik oor 4 permanente koepeltente onder nuutgeboude skuilings. Drie tente het dubbelbeddens in en die ander een het 2 enkelbeddens in. Die beddens in die tente het beddegoed en linne wat elke 5 dae vervang word vir gaste wat langer vertoef. Die tente het nie ligte nie. Daar is ablusieblokke naby die tente en dit het aparte badkamers vir mans en vrouens met 3 warm storte en 2 toilette in elke badkamer.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Prys sluit in

Kampeerbasis.

Huisreëls

Die eenhede is slegs beskikbaar indien 'n vrywaringsvorm geteken word en alle aktiwiteite is ook onderhewig aan 'n permit wat deur Cadeau se bestuur uitgereik word.
Let asb. dat daar 'n 8 km grondpad is wat na die verblyf lei.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 6 van plaas 569, Humansdorp, 6304, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKXBZC3qeZsAXL9KZI3y9QR8qKcAmEbjzLULyRWCUN0Pb0qkQG2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Portion 6 of Farm 569 Humansdorp 6304 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.041822565925 24.100281841365
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem