Kathu Akkommodasie by Caesars Place Guest House | LekkeSlaap
+8

Caesars Place Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Katdoringstraat 12, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Caesars Place Guest House is 'n bekoorlike, moderne gastehuis in die hartjie van Kathu, net 'n klein entjie van die winkelsentrum af.

Ons het 5 gastekamers met en suite-badkamers en uitsigte oor die welige tuin. Elke kamer het lugversorging, 'n yskassie, TV met DStv-toegang, WiFi, en koffie- en teemaakgeriewe.

Kathu is ideaal geleë tussen Upington en Vryburg, 3 ure se ry van Kimberley af. Die plaaslike Kameeldoringwoud is een van net twee in die wêreld, die ander een is tussen Mariental en Rehoboth in Namibië. Die owerhede het in die 1920's besef hoe uniek dit is en dit gevolglik tot 'n staatswoud verklaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Katdoringstraat 12, Kathu, 8446, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Katdoringstraat 12, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQwMDM5NmUwLTk1NWQtNDQ4OS1hMGViLWZiMzdmM2VjNWM4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 12 Katdoring Street Kathu 8446 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.70720384106 23.044480681347
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za