Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Partytjies en geleenthede sal nie geduld word nie. Vir verblyf van 7 dae of langer, sal die suite een keer per week skoongemaak word. Skoon beddegoed en handdoeke sal voorsien word. Rook binnenshuis is verbode. Stel asseblief in kennis as u besoekers ontvang. Sluit asseblief deure en vensters wanneer u die eiendom verlaat. Let asseblief daarop dat daar honde op die eiendom woon. Moet asseblief nie die lugversorging 24/7 aanskakel nie, en as u enige probleme daarmee ervaar, stel ons in kennis. Skakel asseblief alle ligte en lugversorging af wanneer dit nie nodig is nie. Wasgoed kan teen 'n ekstra koste gedoen word. Daaglikse skoonmaak is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 North Avenue, Westridge, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang