C.A.G The Vantage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

C.A.G The Vantage bied die ideale kombinasie van huislike gerief en puik diens wat mens by 'n hotel verwag. Al wat tussen ons gaste en Rosebank se Gautrainstasie en die winkelsentrum staan, is 'n kort entjie stap onderdeur die bome op 'n wandelpad.

Die een- en tweeslaapkamerwoonstelle bied huislike gerief en 'n moderne ontwerp. Die leef- en eetareas is volledig ingerig om onvergeetlike verblyf te waarborg. Net die beste toiletware en handdoeke word in die badkamers voorsien.

Die kombuise is volledig toegerus met alles wat jy nodig het om heerlike geregte voor te berei.

C.A.G The Vantage het 'n 14 uur- kamer- en ontvangsdiens, en 'n daaglikse skoonmaak- en wasgoeddiens is ook beskikbaar.

Kenmerke

  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Portier
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na C.A.G The Vantage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 407 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false