Underberg Akkommodasie by Cairn Grace | LekkeSlaap
+26
+26

Cairn Grace

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R792 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Valley View-weg 39, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Cairn Grace is 'n pragtige plaas aan die rand van Underberg in 'n prentjiemooi area waardeur 'n rivier vloei. Daar is 2 selfsorgkothuise met hul eie kaggels, braaigeriewe, ruim stoepe en selfsorggeriewe.

Die Lark Rise-kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 volwassenes. Die 2 slaapkamers is weerskante van die kothuis wat dit lekker privaat maak. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en sy eie en suite-badkamer. Die ruim leefarea bied toegang tot 'n stoep met 'n asemrowende uitsig. Die kombuis en sitarea is oopplan en het 'n heerlike kaggel, aparte leesarea en 'n eetarea.

Die Hillside-kothuis is 'n pragtige kothuisie vir 2 gaste op 'n deel van die plaas wat baie privaat is. Dit het 1 slaapkamer met 'n volledige en suite-badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n ruim sitkamer met 'n groot kaggel wat die hele kothuis warm maak. Gaste kan met 'n skemerkelkie op die stoep ontspan en die uitsig geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Cairn Grace
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Upper Valley View-weg 39, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cairn Grace het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R792
per nag (plek vir 2)
Vanaf R792
per nag (plek vir 2)
Vanaf R792
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Valley View-weg 39, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFUItgn3ptmJylFb3IYrHulNbif6GiQOrFEDXvQlpqae25kCTtS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R792  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 39 Upper Valley View Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.796974043839 29.476957701575
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za