Calamari 10
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 27 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Paula G - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Paula G
Gesin met klein kinders
Excellent.
I cannot express enough how much we enjoyed our stay at Calamari 10, it was affordable, perfect location, the unit absolutely stunning, the pictures do not do any justice, I loved every moment. Thank you so much!
Sarathea J - Nov 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Sarathea J
Saam met eggenoot/lewensmaat
Rus vir die siel.
Amazing om in die aand met die see in jou ore aan die slaap te raak. Kan binne minute op strand wees en dan weer binne minute by huis wees. Ons twee woefkinders het elke oomblik geniet.
Christo L - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Christo L
Gesin met klein kinders
Lieflike see-uitsig.
Baie lekker plek met pragtige see-uitsig. Sal vir seker weer gaan.
Karel S - Jul 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Karel S
Gesin met klein kinders
Ons gunsteling verblyf aan die Suidkus.
Dit was ons derde keer wat ons hier tuisgegaan het en Calamari 10 sal ons beslis weer sien!
June S - Jun 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
June S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Beste verblyf in die suidkus.
Hier word mens met ope arms ontvang, veilig en netjies. Great plek.
Rupert D - May 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Rupert D
Gesin met klein kinders
Sal gou weer teruggaan. Waarde vir geld.
Ons het dit baie geniet, pragtige plek. Sal gou weer teruggaan. Sal vir enige iemand aanbeveel.
Johan K - Mar 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Johan K
Gesin met klein kinders
Waarde vir geld.
Verblyf was waarde vir geld.
De Villiers D - Feb 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
De Villiers D
Gesin met klein kinders
Nader aan die see kan jy nie!
Calamari 10 was 'n heerlike tyd vir ons. Die eenheid is ongelooflik toegerus met alles at jy aan kan dink en meer. Mandy is fantasties om mee kontak te hê en alles het so glad verloop. Die gras voor die eenheid is ideaal vir kinders om op te speel. Die dassies kom kuier gereeld en die see is 'n klipgooi ver. Ons kan dit vir enige iemand aanbeveel.
Annamarie O - Jan 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Annamarie O
Gesin met klein kinders
Baie mooi plek.
Sekuriteit kan opgeskerp word.
Mandy se Terugvoer
...
Sien meer
Calamari 10
Mandisa M - Dec 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Mandisa M
Saam met vriende
Had the best time ever, the view is to die for.
The pictures don't do it justice. Mandy the owner is a sweetheart.
Francois J - Nov 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Francois J
Uiters gerieflike akkomodasie met die mees asemrowende uitsig.
Die eenheid bied al die geriewe wat verwag word van 'n selfsorg-eenheid en nog meer. Van die baie gerieflike beddens tot die goed toegeruste kombuis en privaat ingeboude braai op die stoep. En dan is daar die wonderlike see-uitsig ongeag of jy op die stoep ontspan of in enige van die slaapkamers. Die ligging is ook perfek vir natuurliefhebbers. Daar is 'n familie dassies wat in die bosse langs die huis bly en elke oggend op die grasperk uitspan nog voor die hordes ape hulle verskyning maak. Beide Margate en Ramsgate se swemstrande kan binne minute ...
Sien meer
Nelia D - Nov 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Nelia D
Gesin met klein kinders
Asemrowend en 'n ware plekkie in die hemel.
Wat 'n heerlike verrassing met die see op jou voorstoep! So gemaklik, tot met speelgoed vir die kindertjies, werklik goed uitgerus. Het elke oomblik geniet, is saans aan die slaap gesus, het lekker koffie gedrink terwyl ons dagdroom en uitkyk oor die see. En lekker om met die see as gespreksnoot te braai! Sal beslis weer teruggaan. Waarde vir geld!
Jj S - Oct 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jj S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Gerief en pragtige uitsig.
Dit was 'n gerieflike plek en het basies alles gehad wat jy benodig. Uitsig en afstand na strand was iets besonders. Volop dierelewe wat bedags kom besoek aflê het. Sal weer gaan en sterk aanbeveel.
Cindy E - Sep 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Cindy E
Gesin met klein kinders
Dit was regtig besonder lekker.
Die woonstel is besonder goed uitgerus, als wat mens nodig het is daar. Smaakvol en pragtig. Die uitsig is asemrowend mooi. Baie dankie vir die wonderlike ervaring by Calamari. Ons het reeds dadelik ons volgende naweek bespreek daar.
Amanda P - Aug 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Amanda P
Saam met vriende
Een woord is genoeg: perfek!
Dit was die wonderlikste vakansie waarop ons al ooit was. Calamari 10 was alles wat LekkeSlaap gesê het dit sou wees en veel meer. So naby aan die see, so rustig en heerlik. Die plek was skoon en pragtig.
Elaine C - Jul 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Elaine C
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie rustig en stil.
Dit was 'n baie aangename en rustige vakansie. Die feit dat daar 'n grasperk is fantasties met die see op jou stoepdeur. Die ligging is ideaal naby alles. Die eenheid is goed toegerus. Baie dankie vir 'n baie lekker verblyf.
Sanet L - Jul 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Sanet L
Absoluut fantasties!
Baie dankie vir die pragtige akkommodasie. Dit is baie goed geleë, veilig en by die see. Die plek was baie skoon en netjies en al die nodige geriewe was daar. Voorwaar waarde vir jou geld en ek sal dit beslis aanbeveel vir familie en vriende.
Sune V - Jul 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Sune V
Gesin met klein kinders
Stunning vakansie.
Dit was heerlik. Die plek was baie skoon en het alles wat jy mag nodig kry en meer. Baie gerieflik geleë. Sal weer gaan.
B V - Jun 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
B V
Saam met vriende
Verfrissend.
Die woongeriewe is definitief iets uit die boonste rakke met see-uitsig vanuit elke bed. Naby aan 'n rustige strand en groen gras maak dit vir seker 'n wenner. Die komplekssekuriteit kan maar opgeskerp word veral as jy met twee voertuie gaan maar sal vir seker die plek weer besoek.
Danie E - Apr 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Danie E
Gesin met klein kinders
Asemrowende see-uitsig, laat jou rustig en kommervry vakansie hou!
Beste see-vakansie nog, met die wonderlikste see-uitsig waarvoor jy kan vra. Glad nie nodig om ander strande te gaan besoek nie, want jy het jou eie silwerskoon en stil strand op die voorstoep. Waar gaan jy nog met 'n sonsopkoms sit en staar na die twee allerfraaiste blouduikertjies wat op die grasperk baljaar? Regtig die moeite werd gewees, en sal definitief weer gaan. My vrou was bietjie skepties omrede daar geen heining was nie, maar slegs in die begin, aangesien die alarm en 24 uur-sekuriteitsdienste jou helemal veilig laat voel. Ek sal net ...
Sien meer
Juanita O - Mar 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Juanita O
Saam met eggenoot/lewensmaat
Asemrowend.
Calamari 10 is 'n baie mooi eenheid met die mooiste see uitsig. Ek sal voorstel dat hulle dalk net kyk na 'n meer moderne TV in die eenheid.
Belinda D - Feb 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Belinda D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Fantasties!
Dankie vir julle uitstekende diens. Gaan definitief julle volgende jaar weer sien. Indien nie vroeër nie! Pragtige plek en baie netjies. Kan nie vir beter gevra het nie.
Marzaan R - Feb 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marzaan R
Gesin met klein kinders
Dit was vreeslik lekker!
Ons het ons vakansie terdeë geniet. Ons gaan volgende jaar beslis weer ons vakansie daar hou!
Liezl F - Jan 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Liezl F
Gesin met tieners
'n Onvergeetlike vakansie met 'n pragtige uitsig en die gevoel van die natuur om jou, al is jy in die dorp.
Calamari 10 is ten volle toegerus, veilig, en als wat mens nodig het. Die tuin is mooi versorg, en die see is op jou voorstoep. Dit is definitief waarde vir jou geld.
Nicky F - Oct 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Nicky F
Gesin met tieners
Awesome place.
Thank you again for everything, the accommodation was lovely, well maintained with all the right equipment in it as well as tastefully decorated (Loved it!).
Annelene V - Jun 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Annelene V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Uitstekend geleë reg teen strand.
Baie netjiese eenheid op die strand. Eenheid het al die nodige geriewe en baie mooi skoon. Word daagliks skoongemaak.
Anton L - Jun 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Anton L
Gesin met klein kinders
Wonderlikste plekkie waar ons in 'n lang tyd gebly het!
Baie skoon, volledig toegerus, gerieflik en werklik die moeite werd om in te bly. Beveel dit aan vir enige iemand.
Gaste wat na Calamari 10 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |