Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Calamari 5

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lot 1098 Ray-weg, Calamari 5, Ramsgate-Noord 4285, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Calamari 5 is 'n selfsorg-dubbelverdiepingwoonstel, minder as 50 m van die strand af, in Ramsgate-Noord. Die eenheid is troeteldiervriendelik indien dit vooraf gereël word.

Die woonstel bied verblyf aan tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met plafonwaaiers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-slaapkamer wat 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak het. In die tweede slaapkamer is 'n dubbelbed. Die gastebadkamer het 'n stort en 'n wasbak en daar is 'n aparte toilet. Daar is 'n alkoof langs die sitarea waar 2 enkelbeddens staan. Badhanddoeke en linne word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke bring.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, 'n oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en daar is gemaklike rusbanke, 'n draagbare lugversorger en platskerm-TV in die sitarea. Gratis WiFi word voorsien.

Buite is 'n ingeboude braai en stoepmeubels. Die eenheid is met 'n alarm toegerus en daar is 'n motorhuis en 1 besoekersparkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Calamari 5 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Calamari 5
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 395

Jaar gelys 5

Ligging

  • Lot 1098 Ray-weg, Calamari 5, Ramsgate-Noord 4285, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Calamari 5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lot 1098 Ray-weg, Calamari 5, Ramsgate-Noord 4285, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb8649d4ae1d8d16be4582e3c4d28e6ad0e77ce52c0d8f562746169a25ba9d04dc05c2cb0459cc4366e3e9e220c33c9363f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Lot 1098 Ray Road Calamari 5 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.874425099005 30.36236786945
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem