LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Calders Hotel and Conference Centre | LekkeSlaap
+16

Calders Hotel and Conference Centre

Hotel

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Calders Hotel and Conference Centre
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Sarel D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sarel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename personeel. Baie hulpvaardig en vaardig.

Ek sou net wou sien dat met 'n 4 ster-gradering basiese goed soos water in die kamer en asseblief beter koffie, voorsien sou word.

Mike M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mike M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging en diens.

Ons het 1 aand oornag in die hotel. Dit is geleë reg oorkant die fantastiese Vishoek strand wat heerlike swem geleentheid bied. Kalkbaai met sy kuierplekke en eetplekke is skaars 10 min se ry weg, en is die logiese keuse vir aandete waarna mens kan terugkeer na die rustigheid van die hotel. Ontbyt was voldoende en die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Jill W - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic - awesome staff!

This is a really super hotel - we will certainly be back. Very high standards - well maintained - spotlessly clean and very welcoming!

Calders Hotel and Conference Centre's terugvoer

Good day Jill,

Thank you so much for taking time to post this review! It was an absolute pleasure hosting you and your husband last month, and we hope to welcome you back to the warm hospitality of Calders in the near future.

Best regards,
Martine

Calders Hotel and Conference Centre
Jan P - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters aangenaam.

Baie gasvrye en vriendelike personeel laat mens tuis voel.

Christo B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B

Die diens was uitstekend en die een dame, Karen, was besonders.

Sien die sterre.

Gail R - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail R
Enkelreisiger

A memorable experience. No 'hassles' whatsover and friendly, efficient, caring staff.

I thoroughly enjoyed my stay at the Calders Hotel as everything was above standard. I had no disappointing incidents at all.

Alie B - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alie B
Gesin met tieners

Goed hotel in centrum van Fishoek

Hotel ligt in het centrum met kans op verkeerslawaai. Prima hotel. Airco en prachtige badkamer. Goed ontbijt. Personeel zeer gastvrij. Hotel kan prima dienen als uitvalbasis voor Kaapstad en Kaap de Goede Hoop.

John C - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John C
Besigheidsreis

Neat tidy and convenient

Thank you my stay. It was peaceful and hassle free; booking in was efficient, and the breakfast was snappy and enjoyable. All the best!

Vanaf R1 404
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 404
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 404
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 00:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Recreation-weg 1, Vishoek, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2ZTFjOTZkLTIyZjctNGNmZS1iMTY3LWE4MDViNGRkNmIyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 404  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 1 Recreation Road Fish Hoek 7700 Wes-Kaap 086 999 0018 00:00-00:00 10:00 -34.140615722722 18.430960178375
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!