LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Caledon Country House | LekkeSlaap
+9

Caledon Country House

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethel Landgoed, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Caledon Country House is 5 km van Clarens af op The Bethel Farm Estate geleë. Die huis kyk uit oor die Klein Caledon-rivier en die pragtige berge van Clarens en Golden Gate. Die akkommodasie is perfek vir 'n gesin wat wil wegbreek, of vir die avontuurlustige siele.

Die selfsorghuis het 3 slaapkamers elk met sy eie en suite-badkamer. Die kombuis het 'n yskas, vrieskas, mikrogolf, broodrooster, stoof en oond, wasmasjien en tee en koffie. Die patio kyk uit oor die berge met meubels en braaigeriewe.

Al die kamers het uitsigte oor die berge en vallei en die huis word daagliks skoongemaak. Kunsvlieghengel is op die Ashrivier beskikbaar teen 'n spesiale tarief vir gaste.

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 6 resensies vir Caledon Country House
Netheid
3.5/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Bethel Landgoed, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Caledon Country House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R3 000
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethel Landgoed, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRjOWExMDljLTZiNmYtNDEzNS04NTZlLTRhOTM3ZGMyMGJlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (vir 6 persone) 6 5 1 4 Bethel Estate Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.543273839607 28.447497220908
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!