Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caledon Grace

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meulstraat 57, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Caledon Grace is 'n pragtige gastehuis in Caledon, 'n bekoorlike dorpie met die Swartberge as agtergrond. Die dorpie word geken aan die garsvelde en koring en is die ysterryke water van die warmwaterbronne se tuiste.

Dié opvallende dubbelverdiepingherehuis bied verblyf in 3 gastekamers en 'n vrystaande kothuis. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en 'n en suite-badkamer. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Daar is ook 'n waaier, gratis WiFi, werkstasie en koffie- en teemaakgeriewe. Die vrystaande kothuis het lugversorging, asook 'n goed toegeruste kombuisie.

Gaste kan in die tuin ontspan en daar is 'n gemeenskaplike braai-area. Veilige parkeerplek word voorsien.

Besienswaardighede en doendinge in die area sluit die Caledon Casino, Venster Kloof Natuurreservaat, Caledon Museum, natuurlike warm mineraalbaddens, voetslaan, 4x4-roetes en gholf in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Caledon Grace
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Meulstraat 57, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Caledon Grace het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meulstraat 57, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADrGKW12bvcetCaSPQHDlr5KVArBvsgGuqpy3QpcKQt0JrvsKnj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 57 Meul Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.229571 19.438259