Caledon Grace
Beskrywing
Dié slaapkamer is op die eerste verdieping en bied 'n lieflike uitsig op die Swartberge en oor die tuin. Dit het 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Die kamer het 'n waaier, toegang tot WiFi, werkstasie, tee- en koffiemaakgeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Slegs kamer
Belasting en Ekstras
Let asb. daarop dat sekere dele van die gastehuis via trappe bereik word. Rook is verbode. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié slaapkamer het groot, diamantvormige vensters met 'n tuinuistig en is op die eerste vloer. Die kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en die en suite-badkamer het 'n stort. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Die kamer bied 'n waaier, toegang tot WiFi, werkstasie, koffie- en teemaakgeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Slegs kamer
Belasting en Ekstras
Let asb. daarop dat sekere dele van die gastehuis via trappe bereik word. Rook is verbode. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié slaapkamer is op die grondverdieping en het 'n kaggel en 'n Victoriaanse bad. Daar is 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Die kamer bied 'n waaier, toegang tot WiFi, werkstasie, koffie- en teemaakgeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Kamergeriewe
- •Waaier
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Slegs kamer
Belasting en Ekstras
Let asb. daarop dat sekere dele van die gastehuis via trappe bereik word. Rook is verbode. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié losstaande kothuis is apart van die hoofhuis en het 'n stoep wat om die huis strek. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en ander geriewe sluit 'n elektriese kombers, lugversorging, verhitte vloere, toegang tot gratis WiFi en 'n werkstasie in.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg
Belasting en Ekstras
Let asb. daarop dat sekere dele van die gastehuis via trappe bereik word. Rook is verbode. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meulstraat 57, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10