LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Caledon Lê Plekkie | LekkeSlaap
+26

Caledon Lê Plekkie

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Caledon Lê Plekkie
Netheid
4.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Juzane L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juzane L
Gesin met klein kinders

Verblyf was gemaklik, netjies en sonder enige haakplekke.

Suzette het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Selfs reëlings namens ons getref aangesien ons nie die dorp ken nie. Sal vir seker weer by haar tuisgaan.

Caylib O - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caylib O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm, friendly and convenient.

It was a wonderful experience. The owner came to greet us and made sure everything was in order. The bedding was clean and the place was neat and tidy. Will definitely recommend.

Simon S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon S
Enkelreisiger

Netjies en alles wat ek nodig gehad het vir een aand se verblyf.

Het heerlik gebly en net wat ek nodig gehad het vir my een aand se verblyf. Was heerlik bederf met 'n warmwatersak in die bed.

Marcelle V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle V
Enkelreisiger

Heerlik!

Pragtig gedoen, Lê Plekkie is naby geleë aan die dorp in wonderlike ou huis. Vreeslik vriendelik en ‘n ontspanne omgewing.

Caledon Lê Plekkie's terugvoer

Baie dankie.
Was heerlik om julle hier te hê. Alles wat mooi is op julle pad vorentoe.

Caledon Lê Plekkie
Trevor W - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor W
Gesin met klein kinders

Baie lekker kuierplekkie vir klein of groot gesin.

Caledon Lê Plekkie was ideaal vir ons wegbreeknaweek. Kinders kon lekker rondspeel en daar was genoeg plek vir almal. Die kleintjies het die slaapsakke veral geniet. Sal vir seker weer kuier, maar bietjie langer.

Colleen S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die vriendelikheid en gasvryheid was uit die boonste rakke.

Tannie Suzette is die vriendelikste persoon wat ek ontmoet het. Sy is so behulpsaam en haar kamer was skoon en perfek. Definitief sal ek weer daar kom kuier.

Caledon Lê Plekkie's terugvoer

Dankie, was lekker om julle te leer ken en daar te ontvang!

Caledon Lê Plekkie
Diandra F - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Diandra F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was iets anders gewees, ek sou waardeer het as u my ingelig het dat dit amper soos 'n soort van B&B is.

'n Televisie sou ook lekker gewees het.

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 25, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZs8SPKl7Ccrn8HDCWYQQ47UEzHCCCxBDCBG5YEta6U3ikvFtb3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 25 Joubert Street Caledon 7230 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.232584431563 19.423629571758
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!