Kimberley Akkommodasie by Caledon Overnight Rooms | LekkeSlaap
+40
+40

Caledon Overnight Rooms

Selfsorg
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonweg 19, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Caledon Overnight Rooms bied gerieflike verblyf aan paartjies of gesinne in Kimberley.

Gaste het ’n keuse tussen gastekamers met slaapplek vir 2, 4 of 5 gaste. Dit het óf dubbelbeddens óf 2 enkelbeddens. Die kamer het elk ’n TV en ’n privaat badkamer met ’n bad of ’n stort. Twee van die kamers het ’n privaat ingang en al 3 kamers maak gebruik van ’n gemeenskaplike kombuis en sitarea.

Die Superieure Chalets met slaapplek vir 4 beskik oor 1 slaapkamer met ’n koninggrootte-bed, ’n privaat badkamer met ’n stort en daar is 2 enkelbeddens in die oopplan-leefarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en die sitarea het ’n TV.

Die woonstel met slaapplek vir 5 beskik oor 2 slaapkamers met ’n dubbelbed en enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en die sitarea het ’n TV.

Caledon Overnight Rooms het gratis WiFi, ’n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Die perseel het ’n elektriese heining en parkeerplek. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kimberley spog met verskeie besienswaardighede, soos die Groot Gat en Kimberley Myn Museum, verskeie museums, kunsgalerye, geskiedkundige staptoere deur die dorp en doendinge soos gholfspeel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Caledonweg 19, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonweg 19, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1715f3846aeb19b28a5c9ade0216aedbeff50feee0bd30f686ac1da1eb37b88583f123a693a94f76df8ffdbd9b3cc31b9fc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 19 Caledon Road Hadison Park 8301 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.7558 24.73883
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za