LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Calla Lily Guesthouse | LekkeSlaap
+89

Calla Lily Guesthouse

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sheppardrylaan 20, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Calla Lily Guesthouse bied B&B in Nelspruit, teen die Nelspruit Natuurreservaat. Dié gastehuis is net 2,5 km van die middedorp af.

Verblyf word gebied in 9 kamers. Elke kamer het 'n privaat of en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt word in die eetarea bedien en aandete kan ook vooraf teen 'n ekstra koste gereël word.

Die gastehuis bied 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Calla Lily Guesthouse is sowat 26 km vanaf Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Calla Lily Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Sheppardrylaan 20, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Calla Lily Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Nelspruit Mpumalanga
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sheppardrylaan 20, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5dccdc20a8aa39721b5294181fafd086bc7bbc322ad7dcc4e8a8e5f4d104f383c11e2820d016ec514551152bcb8bf540f4ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 20 Sheppard Drive Nelspruit 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -25.48583 30.9863098
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!