Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Calm Clarens

Calm Clarens Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R1 400
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Calm Clarens Eenheid 1 bied knus en moderne selfsorgverblyf. Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n slaaparea met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n tweesitplekbank, etenstafel en 'n kaggel. Die kombuis het 'n induksiestoof, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuis lei na die omheinde binnehof en buitebraai-area. Daar is 'n veilige, privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook, vape en hubbly-pype is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kinders word nie toegelaat nie.
Partytjies word nie op die perseel toegelaat nie.
Geen geraas word tussen 22:00 en 07:00 toegelaat nie.
Slegs 2 gaste word per eenheid toegelaat.
Geen karavane of kamptoerusting word op die perseel toegelaat nie aangesien daar nie genoeg plek beskikbaar is nie.
Kamptoestelle en voertuie se yskaste mag nie op die perseel gelaai word nie. 'n Boete sal uitgereik word indien hierdie reël oortree word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Calm Clarens Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R1 400
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Calm Clarens Eenheid 2 bied netjiese en moderne selfsorgverblyf. Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het lugversorging, 'n slaaparea met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en 'n aparte toilet. Die eenheid het 'n enkelbank, etenstafel en 'n kaggel. Die kombuis het 'n induksiestoof, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuis lei na die gemeubileerde onderdakbraai-area. Daar is 'n veilige, privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook, vape en hubbly-pype is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kinders word nie toegelaat nie.
Partytjies word nie op die perseel toegelaat nie.
Geen geraas word tussen 22:00 en 07:00 toegelaat nie.
Slegs 2 gaste word per eenheid toegelaat.
Geen karavane of kamptoerusting word op die perseel toegelaat nie aangesien daar nie genoeg plek beskikbaar is nie.
Kamptoestelle en voertuie se yskaste mag nie op die perseel gelaai word nie. 'n Boete sal uitgereik word indien hierdie reël oortree word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Calm Clarens Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R1 400
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Calm Clarens Eenheid 2 bied netjiese en moderne selfsorgverblyf. Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het lugversorging, 'n slaaparea met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n wasbak, toilet en 'n stort. Die eenheid het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuisarea. Die kombuis het 'n induksiestoof, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuis lei na die omheinde binnehof met oorgenoeg sitplek. Gaste het 'n veilige, privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook, vape en hubbly-pype is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kinders word nie toegelaat nie.
Partytjies word nie op die perseel toegelaat nie.
Geen geraas word tussen 22:00 en 07:00 toegelaat nie.
Slegs 2 gaste word per eenheid toegelaat.
Geen karavane of kamptoerusting word op die perseel toegelaat nie aangesien daar nie genoeg plek beskikbaar is nie.
Kamptoestelle en voertuie se yskaste mag nie op die perseel gelaai word nie. 'n Boete sal uitgereik word indien hierdie reël oortree word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 484, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49d1cd13b3012d44503365e146c5f2cc638d1da8153b9a767942d4573caf239b632e56d2794681ced83167973e0cca3f9fb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 484 Swart Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.50746891889 28.421608326984
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem