Calvinia Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Calvinia Hotel, in die hartjie van Calvinia, bied gerieflike verblyf. Dié historiese juweel het 'n ryk geskiedenis en is onlangs opgeknap met moderne geriewe om gemaklike verblyf aan reisigers te bied.

Die kamers is goed toegerus met beddegoed en handdoeke. Elke kamer het 'n waaier of lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, en koffie- en teemaakgeriewe. Die hotel het 'n swembad, braaigeriewe, 'n biertuin en 'n restaurant-kroeg op die perseel (in privaatbesit). Konferensiegeriewe vir tot 40 afgevaardigdes is beskikbaar. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.

Calvinia Hotel is die perfekte plek om te ontspan en die Noord-Kaap op sy beste te geniet. Die hoofbesienswaardighede in die dorp is die Hantam Vleisfees wat op die laaste naweek van Augustus plaasvind.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Calvinia Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za