LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cambalala Guest House | LekkeSlaap
+20

Cambalala Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 46 Circular Rylaan, , Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
  • Vanaf R2 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Jou gashere, Nicole en Georgio, verwelkom jou by Cambalala Gastehuis, ideaal geleë in die paradys - Knysna, die perfekte plek om van die res van die wêreld te vergeet en jouself te verloor in Suid-Afrika se gunsteling-dorp.

Elk van die 5 ruim dubbelkamers met en suite-badkamers beklemtoon gerief en styl. Toegerus met hoë kwaliteit linne, ondervloerse verhitting, kroegie, LED-TV, iPod-koppelstasie, kluis, WiFi-internettoegang en jou eie Nespressomasjien. Privaat balkonne bied uitsigte oor die pragtige inheemse tuin en 'n sprankelende randvloeiswembad wat saamsmelt met die panoramiese uitsig oor die strandmeer in die verte.

Cambalala Guest House bied eksklusiewe luukshede wat subtiel elke sintuig bevredig.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Switsers

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Cambalala Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 46 Circular Rylaan, , Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cambalala Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 46 Circular Rylaan, , Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlNzBkMjZmLTJhYmQtNGI3NS04MTVjLTlkZTljNzNmZjEyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 46 Circular Drive Paradise 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.034257007472 23.031688928604
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!