LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cambalala Guest House | LekkeSlaap
+20

Cambalala Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Cambalala Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marius S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig net oortref deur die ongelooflike diens en gasvryheid.

Uitsig oor die Knysnameer en die Heads vanuit al die kamers. Dekor en toerusting is uitmuntend. Nicole is 'n wonderlike gasvrou wat altyd regstaan om haar gaste welkom te laat voel. Alles in die gastehuis, van die uitsig tot die meubels, is net van die beste.

Karin V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi uitsig oor Knysna Meer en die Koppe en persoonlike diens baie besonders.

Ons het ons huweliksherdenking gevier en ons keuse van verblyf het die naweek baie besonders gemaak. Die gastehuis is uitstekend geleë om toeriste-besienswaardighede en restaurante te besoek. Die uitsig vanaf die gastehuis oor die Knysna Meer en die Knysna Koppe is ongelooflik mooi en die saligheid wil jou verswelg met pragtige, goed versorgde swembad en tuin. Die kamer was baie ruim en ontbyt was 'n heerlike verskeidenheid vrugte, brode, kase, vleise ens. wat baie keurig voorgesit is. Die uitsig is so fantasties mooi dat jy werklik tyd by die gastehuis wil spandeer en daar is heerlike, interessante kuierhoekies. Die gasvryheid van die gasvrou/eienaar, Nicole, het 'n baie persoonlike diens ingesluit en niks was te veel gevra of te veel moeite. Sy het baie goeie restaurantbesprekings gedoen en uitstekende voorstelle gemaak vir ekskursies vir ons eerste besoek aan Knysna. Ons was heerlik bederf met sjampagne vir ons herdenking teen geen addisionele koste nie. Sal beslis weer die gastehuis besoek as ons in Knysna tuisgaan.

Herman S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heaven on earth!

Een werkelijk fantastisch guesthouse! Prachtige ligging met uitzicht op de Knysna Lagoon en Knysna Heads! Zeer stijlvolle kamers. Gastvrouw Nicole doet er alles aan om je verblijf aangenaam te maken, ze maakt het heel persoonlijk en je voelt je er meteen thuis. Heerlijk relaxen in de prachtige tuin. Lekker uitgebreid ontbijt!

Vanaf R2 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 46 Circular Rylaan, , Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlNzBkMjZmLTJhYmQtNGI3NS04MTVjLTlkZTljNzNmZjEyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 46 Circular Drive Paradise 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.034257007472 23.031688928604
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!