Hazyview Akkommodasie by Cambalala Kruger Park Lodge | LekkeSlaap
+23

Cambalala Kruger Park Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabangurylaan, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 050 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Cambalala Kruger Park Lodge is in Hazyview aan die oewer van die Sabierivier geleë. Dit is die ideale plek om die Laeveld, Krugerwildtuin en pragtige Blyderivierpoort te verken.

Daar is ruim dupleks-eenhede met slaapplek vir 6 wat in 'n stil hoekie op die gholflandgoed geleë is met impalas, blouapies en Egiptiese ganse wat op die perseel rondloop. Elke eenheid is bekoorlik en uniek versier en naby mekaar geleë vir gaste wat meer as 1 eenheid wil bespreek. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is by die tarief ingesluit.

Gaste kan ’n braai op een van die ruim houtdekke geniet.

Die naaste Krugerwildtuinhek is Phabeni en is net 9 km ver.
Cambalala Kruger Park Lodge bied ook tennisbane, 'n mini-gholfbaan, 3 swembaddens, plekke vanwaar gaste seekoeie kan dophou, staproetes en 'n gholfbaan wat deur Gary Player ontwerp is met 9 putjies en 18 bowwe.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Cambalala Kruger Park Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Portia Shabangurylaan, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Cambalala Kruger Park Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabangurylaan, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3MzkyYzY5LTQ5MTQtNDZmYS04M2RhLWE2ZWIxZDVlZTljMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 050  per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 Portia Shabangu Drive Hazyview 1242 Mpumalanga 086 999 0018 16:00-00:00 10:00 -25.041131411386 31.135994195938
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za