LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+19

8 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 18 Hilton College Road, Hilton, Midlands, 3245, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Camdeboo Lodge bied B&B-verblyf aan die buitewyke van Hilton langs die Hilton-college met asemrowende uitsigte oor die Middellande en op die Drakensberge.

Camdeboo Lodge bied gerieflike verblyf in 4 plaashuisstyl-eenhede met privaat verandas en WiFi-toegang. Elke groot kamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en daar is plek vir nog 'n bed, indien nodig. Verder is daar ook gemaklike banke of stoele , 'n mikrogolf, yskas en teemaakgeriewe. Die kamers word met 'n groot onderdakstoep van die hooflodge geskei wat gaste gerus kan benut om die pragtige sonsondergang te bewonder, skemerkelkies te drink, of te braai.

As gevolg van Covid-protokolle, word ontbyt in die kamers bedien. 'N Ligte aandete kan voor die tyd gereël word.

Camdeboo Lodge is gerieflik geleë net 8 km vanaf Hilton Village, waar 'n groot verskeidenheid winkels insluitend boekwinkels, antiekware, klerewinkels, koffiewinkels en restaurante besoek kan word. Die lodge is ook tussen Midmardam en Albert Falls-dam, waar jaarlikse sportbyeenkomstes plaasvind. Verder kan dit ook vir 'n trougevolg bespreek word aangesien daar oorgenoeg plek is om vir 'n troue voor te berei.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Claire D
5.0
Book it - you won't be sorry. I had a fantastic stay! Wonderful hosts, beautiful environment, completely safe and surrounded by nature.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Julia M
5.0
Great value for money, beautiful view, close to Hilton College. Had a lovely overnight stay - Host was friendly and breakfast was delic...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Jaco K
5.0
Amazing stay. Stayed for a couple of days. Loved the place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Jaco K
5.0
Absolutely loved the place. Everything was just perfect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Melisa V
Gesin met tieners
5.0
Amazing! Very pleasant stay - great host! Trezanne is very friendly and welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Trezanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 18 Hilton College Road, Hilton, Midlands, 3245, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Camdeboo Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 220
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 220
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 220
per nag, vir 2 mense
Bespreek

18 Hilton College Road, Hilton, Midlands, 3245, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkZWI2MjQxLTcxNjctNDYyNy04ZmRmLTNhZDI3OWFiMGEyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 220 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 18 Hilton College Road Hilton 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -29.503227821038 30.294961348576
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang