LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Camdene Guest House | LekkeSlaap
+42

Camdene Guest House

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Burnley-weg 25, Crawford, Kaapstad, 7770, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Camdene Guest House is in Crawford, Kaapstad, en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers, groot groepe en oornaggaste. Die verblyf is stapafstand vanaf verskeie besienswaardighede, doendinge, groot hoofweë en ander nodige geriewe.

Daar is 10 kamers wat slaapplek aan 25 gaste in totaal bied. Die kamers bied twee- of drieslaapkamer-eenhede en tweeslaapkamer-gesinseenhede. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, asook 'n slim-TV met OpenView HD en komplimentêre WiFi. Netflix is ook beskikbaar.

Die gastehuis voorsien etes wat teen 'n ekstra fooi vooraf bestel moet word.

Gaste is naby verskeie strande, die middestad, die V&A Waterfront, Canal Walk en Century City.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Camdene Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Burnley-weg 25, Crawford, Kaapstad, 7770, Wes-Kaap
  • Gaste dink Camdene Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Burnley-weg 25, Crawford, Kaapstad, 7770, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e9b2132190014d0b0c973f473529011fd69b57913e8f2c488293884754e99b0ceaf4eb2f914edaf820ebbc0f29a091abfce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 25 Burnley Road Crawford 7770 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -33.977453240636 18.507411844198
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!