4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 Meadow Lane, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Camelot in Constantia is 'n pragtige gemeubileerde selfsorggaste-suite met sy eie privaat ingang in die hartjie van Bo-Constantia. Constantia Village-winkelsentrum is net 2 minute se stap ver en die Virgin Active-gimnasium is net 5 minute se stap ver. Die Constantia-wynroete is net 2 km vanaf Camelot in Constantia.
Camelot in Constantia het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en deure wat toegang bied tot die stoep. Die en suite-badkamer beskik oor 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n ingeboude braai. In die sitkamer is daar 'n platskerm-TV met satellietkanale. Internet is beskikbaar. Die sitkamer bied toegang tot 'n privaat stoep met buitemeubels - ideaal vir 'n ontbyt, terwyl julle 'n dag vol wynproe, reis, fietsry en strandpret beplan.
Gaste is welkom om van die welige tuin, buite-sitarea en swembad gebruik te maak. Dit is 'n stil area waar gaste kan ontspan in die boomryke Constantia-voorstad.
Die perseel word beveilig deur 'n sekuriteitstelsel. Water word deur 'n onafhanklike bron op die perseel voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jacqui Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 19 Meadow Lane, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Camelot in Constantia het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 Meadow Lane, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang