Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- En suite-dubbelkamer
- Slegs die kamer
- En Suite-Slaapkamer met 2 Enkelbeddens
- Slegs die kamer
- Klein Chalet
- Selfsorg
- Sandsteen tweeslaapkamer
- Selfsorg
- Tweeslaapkamer-chalet
- Selfsorg
- Drieslaapkamer-chalet
- Selfsorg
- Vierslaapkamer-chalet
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R200 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Breekskadedeposto van R200 is met aankoms betaalbaar. Die minimumbesprekingstyd oor naweke is 2 nagte en die volledige langnaweek tydens openbare vakansiedae.As meer as een kamer bespreek word is die volle bedrag 1 maand voor die inklokdatum betaalbaar. Afslag vir langer periodes en besprekings in die middel van die week sal bevestig word sodra die balans ontvang word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
The Poplars Farm 199, Caledonspoort, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 45 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang