LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cammy's Guesthouse | LekkeSlaap
+73

Cammy's Guesthouse

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Cammy's Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Ana B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Warm, welcoming hosts, clean accommodation and central to everything. Love the amenities at the accommodation.

Raymond M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond M
Gesin met tieners

The perfect getaway.

A place that you can call home. Beautiful and peaceful.

Cammy's Guesthouse's terugvoer

Thank you, Raymond. It was a pleasure hosting you and your family.

Cammy's Guesthouse
Serah-lee R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Serah-lee R

It was fantastic.

Love everything about this place.

Cammy's Guesthouse's terugvoer

It was an absolute pleasure hosting you!
Hope to see you in the near future.

Cammy's Guesthouse
Vukile O - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Vukile O
Saam met eggenoot / lewensmaat

The open-plan whereby the toilet and shower are not petitioned, was a problem. Shower did not have a covering sheet and water splashed all over.

They should consider putting a petition or a divider by the kitchen and the open toilet.

Cammy's Guesthouse's terugvoer

Hi Vukile
Thank you for the constructive feedback, we will definitely look at adding a shower curtain.
Warm regards,
Cameron

Cammy's Guesthouse
Peter B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly service.

Will definitely stay there again.

Jolanda  - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda
Saam met vriende

Hulle loop vIr seker die ekstra myl vir hul kliënte.

Brilliant! Sal vir seker weer gaan.

Johan B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Baie lekker en gasvry ontvang - geen verdere klagtes.

Sal net aanbeveel dat daar 'n warm kombers op bed moet wees in die winter en stortgordyn voor stort.

Cammy's Guesthouse's terugvoer

Baie dankie dat u van Cammy's Guesthouse gebruik gemaak het. Dit was lekker om julle te huisves.

Daar is 'n ekstra kombers in die kas. Ons sou ook met graagte nog komberse aan u verskaf het as u net vir ons gevra het. Ons hou daarvan om ons gaste tevrede te stel doen dit met geen moeite.

Deesdae is alle badkamers en kombuise in 'n oop-plan uitleg, maar ons neem kennis van u kommentaar daarop.

Wees geseënd altyd!

Cammy's Guesthouse
Tania V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania V
Saam met vriende

Fantasties en gasvry.

Vriendelike ontvangs. Gasheer en gasvrou doen moeite om jou welkom te laat voel en behandel jou soos vriende. Geen moeite word ontsien nie en waar moontlik word daar aan enige versoek voldoen. Ons het gevra vir 'n broodrooster en dieselfde dag het die gasvrou vir ons een gebring. Sal enige tyd weer van die gastehuis gebruik maak. Voorwaar 'n huis weg van die huis af!

Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stewardstraat 8, Soneike, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd33c26049d16d5f95bacc6cdeadcae56e54a7b4e2f17ee9b6ae6d2f74d59549dfd3bbb501c34682316184d50c31920b6b23e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 8 Steward Street Soneike 7580 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.918089012222 18.677156159848
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!