Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camp Jonathan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Inna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 30 resensies vir Camp Jonathan
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Andre M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Lekker!

Ons het baie lekker gebly. Die plek was baie skoon en netjies. Die eienaar en werkers was baie vriendelik. Dit was lekker om in en om die swembad te kuier.

Johan P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Value for money!

Great customer service and very helpful. Ice and charcoal available on site. I would definitely use Camp Jonathan again.

Binx K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Binx K

Die kuier was gemaklik en gerieflik, met vriendelike en hulpvaardige personeel.

Die kamer sowel as die perseel is skoon en netjies. Die diens by Camp Jonathan was goed en die personeel vriendelik, enige vrae wat ons gehad het, is vriendelik beantwoord en ons het goeie advies ontvang. Die kombuis is skoon en maklik om te gebruik en het 'n gesellige atmosfeer.

Murray V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Murray V

Lekker, rustig, netjies.

Dis lekker om nie te hoef skottelgoed was nie vir 'n Ma wat elke dag moet kosmaak is dit 'n plus punt. Die mense doen dit vir jou. Kombuis is goed toegerus en daar is plek vir almal om te kan kosmaak soos jy moet. Jy kan regtig net rus en die tyd saam jou mense geniet. Ten spyte van die beurtkrag het die bestuur als in hulle vermoë gedoen om dit vir ons gemaklik en lekker te maak. Ons sal beslis dit weer doen.

Jacky W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky W

We were pleasantly surprised by Camp Jonathan.

The friendly staff were helpful and always available. We will definitely return.

Samantha S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S

Amazing, clean, quiet, friendly staff

Was amazing and everyone was friendly.

Pierre V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre V

Rustig, goed geleë en meer vir duikers of vissermanne bedoel.

Alles was in plek met baie parkeerplek, klomp braaiplekke en 2 groot kuier- en kosmaakareas. Alles het gewerk. Die storte was skoon, behalwe dat die een stort lek en die ander stortkop bly skuif (dis bietjie oud). Die swembad is bietjie groen op die oomblik. Met aankoms het die man in die tuin my gehelp en alles mooi verduidelik. Hy was baie behulpsaam met alles en het alles gedoen - van tuinwerk tot admin en geld in die kantoor beheer. Ek sal weer by die kamp bly.

Nadine B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine B

What a wonderful experience!

This was our second stay at Camp Jonathan and we were yet again amazed at the customer centric approach of all the members in their team - from the owners to the staff. Nothing is a problem and everything is done with a smile. We were a big group of family and friends, from old to young, and everyone has categorically stated that they will return.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wat 'n wonderlike ervaring!

Dit was ons tweede verblyf in Camp Jonathan en ons was weereens verbaas oor die kliëntgesentreerde benadering van al die lede in hul span - van die eienaars tot die personeel. Niks is 'n probleem nie en alles word met 'n glimlag gedoen. Ons was 'n groot groep familie en vriende, van oud tot jonk, en almal het gesê dat hulle sal terugkeer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anneke B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke B

Rustig en gemaklik.

Camp Jonathan was die perfekte plek vir ons. Die badkamers was skoon en netjies, in die kombuis was daar nie 'n tekort nie. Dit was rustig en ontspannend en nie te ver van die see af nie. Ons sal definitief weer gaan.

Werner V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Inna treats you like family. Really pleasant stay.

Really nice for a family budget holiday. If you are not one for camping, but on a budget with kids, this is a lovely clean option and gives you a comfortable place to return to after your day of exploring Sodwana bay.

Janie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janie S

Friendly staff.

Value for money. Great service. Friendly, helpfull staff. Very clean accommodation.

Kobus V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V

Die plek is puik en die werkers doen meer as 100%. Hulle het gehelp met alles van braaiplek skuif tot 'n veilige plek vir vol gelaaide oop bakkie. Hulle is die beste.

Al het ons 9 mense slegs 1 aand oorgeslaap, het almal van ontvangs tot elke werker wat ons gehelp het. meer as 100% gegee. Hulle het braaiers rondgeskuif soos ons wou hê, vuur gemaak en 'n veilige plek vir 1 oop bakkie vol gelaai gekry vir die nag. Slaapplek was puik en 'n groot yskas in elke plek. Toilette en ablusie skoon en netjies. Ons kon geen fout vind. Wel gedaan, Camp Jonathan.

Johan D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Geriewe is basies, maar skoon en netjies.

Camp Jonathan is 'n gerieflike basis waarheen jy kan terugkeer nadat my Sodwana verken en geniet her. Die yskas in elke eenheid is 'n groot bonus.

Frikkie E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie E

Great akkommodasie en geriewe,

Dis regtig goeie waarde vir geld. Als wat benodig is word verskaf en die diens en geriewe is van top-gehalte.

Willem K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Willem K

Lekker skoon met aangename gaste.

Indien jy verstaan dat dit nie luukse wooneenhede met TV ens. is nie sal jy dit geniet. Dit is basies kampering maar met sagte beddens en baksteenmure. Die kombuis was altyd skoon met al die nodige items beskikbaar. Die ablusieblokke was ook altyd skoon. Indien jy ingaan om fout te soek sal jy boeke kan skryf.

Barend B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Barend B

Aangename eienaars en baie gasvry en vriendelik en behulpsaam.

Kamp baie aangenaam en nooit in rye gestaan vir badkamers of om kos te maak nie. Ablusieblokke baie netjies. Atmosfeer aangenaam. Pakplek bietjie vergroot in 2-slaapkamereenhede.

Anneke E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke E

Baie vriendelike en behulpsame diens.

Aangesien dit die eerste keer was wat ek Sodwanabaai besoek het was ek nie bewus van die feit dat daar elke dag vir jou en jou kar betaal moet word om by die strand te kan uitkom nie. Ek het my teleurstelling aan die eienares van Camp Jonathan gekommunikeer en sy was baie behulpsaam en het ingestem om my geld vir my terug te gee sodat ek toe eerder in St. Lucia kon gaan bly. Let ook net dat Google Maps hierdie spesifieke ligging optel as "Jonathan Camp", en volg eerder die aanwysings wat sy stuur om 'n rowwe grondpad deur Jozini te vermy.

Martin Z - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin Z

Dit was baie rustig.

Was netjies en skoon gewees. Vriendelike ontvangs. Het dit baie geniet.

Camp Jonathan se terugvoer

Dear Martin

Thank you for staying with us and for your ratings.
We try to improve all the time so will make sure we will improve all the time for your pleasant stay.

We are looking forward to have you again

Kind regards,
Inna Panchuk
Camp Jonathan Administration

Camp Jonathan
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
George P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George P

Was good but could improve.

Please put tiles in the rooms the bare cement just don't give a good impression. And a 10 out of 10 for service by Eric.

Lourraine D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourraine D

Very peaceful and relaxing.

Our stay was amazing and all the people very friendly. Erick was very helpful with any requests we had. Swimming pool is an oasis and we enjoyed it thoroughly. Thank you very much for the stay.

Dia H - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dia H

Ontspanne.

Baie lekker gebly by Camp Jonathan. Ina is 'n baie goeie gasvrou en Dawie doen baie moeite om die gaste veilig en gelukkig te hou. Baie dankie vir 'n aangename week!

Gert D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert D

Het baie lekker gebly.

Camp Jonathan is 'n baie netjiese vakansie-oord. Ons het baie lekker gebly. Die ablusieblok is baie netjies en skoon. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Camp Jonathan se terugvoer

Thank you very much. We try to improve every year as much as we can. Looking forward to see you again

Kind regards,
Inna Panchuk
Camp Jonathan Administration

Camp Jonathan
Joos V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Joos V

Baie lekker plekkie en stil. Lugversorging kan hul baie baat en dalk 'n kiosk ook!

Baie aangename plekkie vir jong paartjie of visvangmanne!

Ansie C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie C

Excellent.

Great place to stay. Price affordable and accommodation clean, thanks Eric.

Christa B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B

Baie aangename ervaring!

Ina en Dawie is baie gasvry en het uit hul pad gegaan om seker te maak als is reg met die verblyf. Kan verseker Camp Jonathan aanbeveel. As jy hou van kamp is hierdie die ideale plek. Dit skep die ervaring van 'n kampvakansie, jy bly net nie in 'n tent of karavaan nie. Ek sal verseker weer besoek aflê by Camp Jonathan.

Cornelis L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelis L

Ontspanne!

Met aankoms was ons nie te gelukkig met die werking van alles, maar aandag is daaraan gegee en ons het dit toe sommer baie geniet en sal weer daar gaan bly as ons in huisies wil bly.

Elderi W - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elderi W

Perfekte plek om te bly as jy wil kamp, maar nie 'n tent het nie.

Ek sal die plek enige tyd aanbeveel aan mense. Die feit dat al die nodige kombuistoerusting aan mens verskaf word is baie baie gerieflik.

Liane M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liane M

We will be back!

It was like glamping, glamorous camping. The kitchen was well equipped clean, neat and tidy. The staff were friendly and helpful. Hot water all the time, and an awesome swimming pool. You have a feeling of safety and security.

Theo B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Theo B

Meer geskik vir hengelaars en duikers as vir gesinne.

Die waarde vir geld vir 'n gesin met twee klein kinders is nie in lyn met wat mens kry nie. Die fasiliteite is baie oulik, maar is egter meer geskik vir hengelaars en duikers - dit word nogal duur as jy volprys betaal vir die klein kinders. Daar is nie beddegoed nie.

Vanaf
Vanaf R596
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R596
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 129 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sodwanapad, Sodwanabaai, 3170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabc093b1f38bb31a6338f187f42156cf43f577ec602d1ef1cea971b68e687fbea5f66893b002b70b0adc799e95cbbcb38acc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R596 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Sodwana Road Sodwana Bay 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -27.511129001967 32.658633607472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang