Camp Jonathan
- Kapasiteit: 129 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sodwanapad, Sodwanabaai, 3170, KwaZulu-Natal
- Vanaf R596 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Camp Jonathan is 'n sakpas-gesinsoord in Sodwanabaai met selfsorgverblyf in chalets waar jy altyd sal tuis voel. Die oord word deur 'n gesin bedryf en die span en personeel is altyd gelukkig om te help.
Verblyf is beskikbaar in 2 sakpas-chalets met slaapplek vir 5 gaste, asook 'n superieure en suite-chalet met slaapplek vir 8 en 'n rugsakreisigers-slaapsaal. Linne word slegs in die superieure chalets voorsien, maar in die ander chalets en die slaapsaal kan linne teen 'n ekstra fooi voorsien word of gaste kan hul eie saambring. Elke kamer het sy eie yskassie. Die kamers word deur personeel wat op die perseel woon skoongemaak. Geplaveide paadjies kronkel tussen die chalets en verby die geriewe op die perseel.
Die sakpas-chalets en die slaapsaal bied toegang tot moderne en skoon gemeenskaplike ablusiegeriewe.
Gaste deel oor die ruim, gemeenskaplike kombuis wat met gasstowe, mikrogolfoonde, 'n broodrooster, eetgerei, breekware, potte en panne toegerus is en daar is 'n gemeenskaplike braai-area, 'n area om vis skoon te maak en 'n vermaakarea met 'n sondek en 'n swembad. Parkeerplek is beskikbaar vir gaste se voertuie, bote, jetski's en motorfietse en 24 uur-sekuriteit is beskikbaar in die kamp.
Verblyf is beskikbaar op die basis dat alle maaltye ingesluit is of dat helfte van die maaltye ingesluit is. Dit moet net vooraf bespreek word en beloop 'n ekstra fooi. Fliekaande met springmielies en koeldrank, asook mosaïekwerkswinkels kan vir kinders georganiseer word in Desember en April. Daar is tot die opsie om 'n begeleide vierwielmotorfietstoer te doen.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Portugees
- Russies
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Sekretariële Geriewe
- Skuifie-projektor
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Inna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Sodwanapad, Sodwanabaai, 3170, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Camp Jonathan het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Sodwanabaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 129 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sodwanapad, Sodwanabaai, 3170, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang