Camphill 16
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Camphill-straat 16, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 405 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Camphill 16 is 'n knus selfsorg-vakansiekothuis in die hartjie van L'Agulhas. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek aangesien hierdie kothuis net 'n entjie vanaf die strand en hawe geleë is.
Dié kothuis bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n dubbelslaapbank en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n ruim omheinde tuin en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is net 'n entjie se ry vanaf die strand, hawe, winkels en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Camphill 16 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Sanelle Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 66
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Camphill-straat 16, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Camphill-straat 16, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom