Campismo Ninho 28

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste word in kennis gestel dat 'n 4x4-voertuig benodig word om toegang tot die eiendom te verkry as gevolg van die sanderige paaie wat na die landgoed lei. Die gemeenskaplike swembad binne die landgoed het geen veiligheidskenmerke nie, en die gebruik van die swembad, geriewe en fasiliteite is streng op gaste se eie risiko.

Gaste moet hul eie toiletpapier, strandhanddoeke, drinkwater, kos en drankies, sowel as houtskool of brikette en vuuraanstekers saambring.

Daar is 2 personeellede by die huis, Linda die huishoudster, en die tuinier. Daar is 'n verpligte daaglikse personeelfooitjie van R80 per dag elk. Dit sluit jou dag van aankoms en vertrek in, maak asseblief seker dat jy genoeg kontant by jou het om dit op jou vertrekdag te betaal.

Laat uitklok is onderhewig aan beskikbaarheid en moet vooraf gereël word. Troeteldiere word nie toegelaat nie, en harde musiek, partytjies en funksies word nie toegelaat nie. Gaste word daaraan herinner dat die landgoedreëls 'n geraasverbod om 22:30 afdwing. Groepe gaste onder die ouderdom van 25 moet vergesel word deur 'n volwassene of ouer vir die duur van hul verblyf.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 137
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 137
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 137
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ponta Malongane, Mozambique, Maputo Province
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe43e917f107ab32560c733a746470e7c0816d9d7db7efec8aedc0817fa65415ca85b2d6633efb0b49a119ce84a4837ac4e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 137 per nag (plek vir 10) Ponta Malongane Mozambique Maputo Province 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.802432016595 32.888983551228

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang